Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Baal mandjie vir ronde bale met minder voer vermorsing
Baal mandjie vir ronde bale
Idiaal vir beeste, skape en boer bokke.

Die baal mandjies het baie minder voer vermorsing. Sommige van ons kliënte sê dat hulle tot 70% minder voer vermorsing met die baal mandjies het, in vergelyking met tradisionele baa lringe.

Met tradisionele baal ringe lê die ronde baal op die grond. Met baal mandjies is die voer binne-in die mandjie en nie op die grond nie.

Die baal mandjies word met square tube (nie pype nie) gebou en is baie sterk.
Die staal word met rooi oksied verf geverf, en dan met swart industriële verf.
Daar is geen openinge waar water in die staal raam kan inkom nie.

Met tradisionele baal ringe moet die vee hul koppe in die baalring steek om die voer te bereik. Die baal mandjies is ontwerp sodat diere slegs voer met hul mond neem en eet, en nie groot stukke gras hoef uit te trek wat normaalweg op die grond val nie.
Baal mandjies vir beeste
Lengte x Breedte x Hoogte
1600 x 1500 x 1100

Op die punte is 7x vertikale square tubes, met openinge van 16,5cm
Daar is 7x half sirkel square tubes, met openinge van 17,5cm
Baal mandjies vir skape en boer bokke
Lengte x Breedte x Hoogte
1600 x 1500 x 1100

Op die punte is 8x vertikale square tubes, met openinge van 14,5cm
Daar is 8x vertikale half sirkel square tubes, met openinge van 15,5cm
Die hoeke is 45 grade gebou, om maklik op die kant te draai
Draai die baal mandjie op sy kant.
Rol die gras baal in die baal mandjie.
Draai baal mandjie met baal in regop.
Cut the ropes and remove from the bale.
See video further down in this page.


Twee hoeke aan een kant van die baal mandjie is 45 grade, om dit maklik te maak om die baalmandjie regop te draai met die ronde baal binne.
Fotos
Baal mandjie vir ronde bale
(kliek op foto om te vergroot)
Videos
Baal mandjies vir ronde bale
In die video is 4 mense, maar 2 mense doen dit baie maklik
Video lengte: 27 sekondes
Baal mandjies gebou vir 'n kliënt
Video lengte: 39 sekondes
Bees baal mandjies  -  baie minder voer vermorsing
Video lengte: 49 sekondes

Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions