Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Bees produkte voer bakke, nek klampe, baal manjie, kraal, hantering toerusting
Prys lys - Bees produkte
September 2026
Bees voer bakke
Bees voerbak, voer bakke, trog, krip, krippe
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Bees voer bakke gebou met baie sterk staal raam en vervoer band (conveyor).
1,6mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 2 050
3000 x 700 x 550  =  R 2 250
4000 x 700 x 550  =  R 2 800
6000 x 700 x 550  =  R 3 700
2mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 2 100
3000 x 700 x 550  =  R 2 350
4000 x 700 x 550  =  R 2 950
6000 x 700 x 550  =  R 3 950
3mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 2 450
3000 x 700 x 550  =  R 2 750
4000 x 700 x 550  =  R 3 450
6000 x 700 x 550  =  R 4 600

Bees voer bakke met dakke
Bees voerbak - voer bakke - trog - krip - met dak - dakke
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Spaar geld deur voer droog te hou wanneer dit reën en dat dit nie uit droog in die son nie. Dakke kan van die voerbak afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
1,6mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 4 750
3000 x 700 x 550  =  R 5 000
2mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 4 950
3000 x 700 x 550  =  R 5 100
3mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 5 450
3000 x 700 x 550  =  R 5 700

Bees voer bakke met voerkraal rame
Bees voerbak met voer kraal rame
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Voerkraal rame kan van die voer bakke afgehaal word deur 10mm boute uit te draai.
1,6mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 2 900
3000 x 700 x 550  =  R 3 200
4000 x 700 x 550  =  R 3 900
6000 x 700 x 550  =  R 4 900
2mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 3 000
3000 x 700 x 550  =  R 3 350
4000 x 700 x 550  =  R 4 200
6000 x 700 x 550  =  R 5 200
3mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 3 500
3000 x 700 x 550  =  R 3 850
4000 x 700 x 550  =  R 4 850
6000 x 700 x 550  =  R 6 100

Optioneel ekstra - Bees voer bakke
Stop beeste om voer bakke te skuif of stoot
'n Effektiewe oplossing vir beeste wat voer bakke rond stoot.

Ons sweis 50x50 square tubes aan die hoeke, waardeur 'n yster paal (Y-standard) in die grond in geslaan word.

Voerkraal voer bakke - twee 50x50 square tubes word aan die voorste hoeke vas gesweis.

Pryse per voerbak
R 80  =  4x Square tubes aan die vier hoeke gesweis
R 40  =  2x Square tubes aan die voorste twee hoeke gesweis

Klein kalf voer bakke
Voerbak vir jong kalwers
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Voer bakke vir jong kalwers, wat ook in kalf kruip voer krale gebruik word.
Standaard voer bakke

1,6mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 500 x 400  =  R 1 550
3000 x 500 x 400  =  R 1 650
4000 x 500 x 400  =  R 1 950
6000 x 500 x 400  =  R 2 650

2mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 500 x 400  =  R 1 650
3000 x 500 x 400  =  R 1 750
4000 x 500 x 400  =  R 2 050
6000 x 500 x 400  =  R 2 800
Voer bakke met dakke

1.6mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 500 x 400  =  R 3 850
3000 x 500 x 400  =  R 4 250

2mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 500 x 400  =  R 4 000
3000 x 500 x 400  =  R 4 400

Bees water krippe
Sterk water bakke gebou met staal raam en vol dikte conveyor
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Die inlaat vlotter klep wat ingesluit is, is 'n lae druk 20mm inlaat. Indien die boer 'n ander vlotter klep wil gebruik, sal R200 van die prys afgetrek word en die boer installeer die vlotter van sy keuse. Ons sal die agterplaat bou en die gat boor tot die grootte van die inlaat pyp wat die boer gaan gebruik.
1,6mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 2 400
3000 x 700 x 550  =  R 2 650
4000 x 700 x 550  =  R 3 150
6000 x 700 x 550  =  R 4 050
2mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 2 750
3000 x 700 x 550  =  R 3 000
4000 x 700 x 550  =  R 3 700
6000 x 700 x 550  =  R 4 550
3mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 700 x 550  =  R 3 000
3000 x 700 x 550  =  R 3 400
4000 x 700 x 550  =  R 4 000
6000 x 700 x 550  =  R 4 950

Klein kalf water krippe
Water bakke krip krippe vir jong kalwers
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Die inlaat vlotter klep wat ingesluit is, is 'n lae druk 20mm inlaat. Indien die boer 'n ander vlotter klep wil gebruik, sal R200 van die prys afgetrek word en die boer installeer die vlotter van sy keuse. Ons sal die agterplaat bou en die gat boor tot die grootte van die inlaat pyp wat die boer gaan gebruik.
1,6mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 500 x 400  =  R 2 000
3000 x 500 x 400  =  R 2 200
4000 x 500 x 400  =  R 2 550
6000 x 500 x 400  =  R 3 150

2mm staal dikte
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 500 x 400  =  R 2 450
3000 x 500 x 400  =  R 2 650
4000 x 500 x 400  =  R 3 000
6000 x 500 x 400  =  R 3 600

Kalf kruip voer hekke & voer krale
Kruip voer hekke vir kalwers en kruipvoer kraal
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Kruip voer krale is belangrik vir die voer en groei van jou kalwers, sonder om hulle weg te neem van die koeie.
Kalf kruip voer hekke
1,6mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2000 x 1600  =  R 1 600
2500 x 1600  =  R 1 750
3000 x 1600  =  R 1 900
4000 x 1600  =  R 2 150
2mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2000 x 1600  =  R 1 750
2500 x 1600  =  R 1 950
3000 x 1600  =  R 2 100
4000 x 1600  =  R 2 400
3mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2000 x 1600  =  R 2 150
2500 x 1600  =  R 2 400
3000 x 1600  =  R 2 650
4000 x 1600  =  R 3 250
Panele vir kruipvoer krale
1,6mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2000 x 1600  =  R 1 250
2500 x 1600  =  R 1 450
3000 x 1600  =  R 1 550
4000 x 1600  =  R 1 800
2mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2000 x 1600  =  R 1 350
2500 x 1600  =  R 1 600
3000 x 1600  =  R 1 750
4000 x 1600  =  R 2 000
3mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2000 x 1600  =  R 1 900
2500 x 1600  =  R 2 250
3000 x 1600  =  R 2 500
4000 x 1600  =  R 3 050

Bees nek kop klamp
Swaar diens bees nek klamp kop klampe
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Nek klampe en raam word gebou met 50x50 square tube. Die boer het 'n keuse van 2mm of 3 mm dik staal dikte.

Die werkende gedeeltes insluitend die hand vatsel en rat stelsel word gebou met 10mm en 20mm dik staal.

2mm dik square tube  =  R 12 500
3mm dik square tube  =  R 13 200

Bees gly hekke
Baie sterk bees gly hekke vir drukgang
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Baie sterk bees gly hekke, gebou met 50x50 square tube. Die boer het 'n keuse van 1,6mm of 2mm of 3mm dik staal. Die plat ysters waaraan die wiele vas gebout word, is 10mm dik staal.

1,6mm dik square tube  =  R 5 000
2mm dik square tube     =  R 5 500
3mm dik square tube     =  R 6 200

Bees kraal & drukgang panele
Tydelike of permanente krale en druk gange panele
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Die bees kraal en drukgang panele kan gebruik for vir tydelike of permanente krale en druk gange.

Ons bou 'n verskeidenheid kraal en drukgang panele sonder en met swaai hekke, asook drukgang stut panele, nek klampe, gly hekke en sorteer hekke.

Panele word gebou met 50x50 square tube en 38mm staal pype, of 50mm pype op aanvraag. Die boer het 'n keuse van staal dikte: 1,6mm - 2mm - 3mm dik staal.
Panele vir kraal & drukgang
1,6mm staal dikte
Lengte x Hoogte

1500 x 1600  =  R 1 100
2000 x 1600  =  R 1 250
2500 x 1600  =  R 1 450
3000 x 1600  =  R 1 550
4000 x 1600  =  R 1 800
2mm staal dikte
Lengte x Hoogte

1500 x 1600  =  R 1 200
2000 x 1600  =  R 1 350
2500 x 1600  =  R 1 600
3000 x 1600  =  R 1 750
4000 x 1600  =  R 2 000
3mm staal dikte
Lengte x Hoogte

1500 x 1600  =  R 1 600
2000 x 1600  =  R 1 900
2500 x 1600  =  R 2 250
3000 x 1600  =  R 2 500
4000 x 1600  =  R 3 050
Panele met 0,8 meter swaai hekke
1,6mm staal dikte
Lengte x Hoogte

1500 x 1600  =  R 1 800
2000 x 1600  =  R 1 900
2500 x 1600  =  R 2 100
3000 x 1600  =  R 2 250
4000 x 1600  =  R 2 500
2mm staal dikte
Lengte x Hoogte

1500 x 1600  =  R 1 950
2000 x 1600  =  R 2 100
2500 x 1600  =  R 2 300
3000 x 1600  =  R 2 450
4000 x 1600  =  R 2 750
3mm staal dikte
Lengte x Hoogte

1500 x 1600  =  R 2 700
2000 x 1600  =  R 2 950
2500 x 1600  =  R 3 350
3000 x 1600  =  R 3 600
4000 x 1600  =  R 4 150
Panele met 2,4 meter swaai hekke
1,6mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2500 x 1600  =  R 2 650
3000 x 1600  =  R 2 800
4000 x 1600  =  R 3 050
2mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2500 x 1600  =  R 2 950
3000 x 1600  =  R 3 150
4000 x 1600  =  R 3 400
3mm staal dikte
Lengte x Hoogte

2500 x 1600  =  R 4 150
3000 x 1600  =  R 4 400
4000 x 1600  =  R 4 800
Panele met 3 meter swaai hekke
1,6mm staal dikte
Lengte x Hoogte

3000 x 1600  =  R 2 650
4000 x 1600  =  R 3 150
2mm staal dikte
Lengte x Hoogte

3000 x 1600  =  R 2 950
4000 x 1600  =  R 3 550
3mm staal dikte
Lengte x Hoogte

3000 x 1600  =  R 4 400
4000 x 1600  =  R 5 100
Drukgang stut panele
1,6mm staal dikte
Lengte x Hoogte

900 x 2000  =  R 1 100
2mm staal dikte
Lengte x Hoogte

900 x 2000  =  R 1 200
3mm staal dikte
Lengte x Hoogte

900 x 2000  =  R 1 550

Baal mandjies vir ronde bale
Sterk baal ring mandjie vir ronde bale
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Bees baal mandjies is sterk en baie effektief met baie minder voer vermorsing as met traditionele baal ringe.

Draai die baal mandjie op sy kant en rol die baal in die mandjie in. Draai die baal mandjie regop en sny die ronde baal se toue af en trek dit uit.
Lengte x Breedte x Hoogte
1650 x 1500 x 1100

1,6mm dik staal  =  R 2 800
2mm dik staal     =  R 3 120

Bees sout lek staanders
Staanders waarop soutlek blokke gesit word
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Sout lek staanders word gebou met 25x25 square tube, 8mm round bar en 3mm dik staal mesh waarop die soutlek blok staan.

Die bene is 15cm hoog, met 10cm lank ronde yster wat in die grond in geslaan word. Die extra staal raam is 10cm hoog en verhoed dat die beeste die sout blok van die staander af stoot.
Lengte x Breedte x Hoogte
430 x 430 x 250

R 450

Plaas 'n bestelling
Kontak ons vir meer inligting of as u enige verdere vrae het.

Ons bou die produkte op bestelling.

'n Deposito van 70% is betaalbaar waarmee staal en ander materiale gekoop word.
Die balans betaling is betaalbaar wanneer die bestelling klaar gebou is en reg is om gelaai te word.

Geen BTW betaalbaar nie.

Stuur die volgende inligting indien u 'n bestelling wil plaas.
Ons sal vir u 'n kwotasie stuur. Ons stuur die faktuur wanneer ons die balans betaling ontvang.

Besigheid naam.
Persoon naam en van.
Telefoon nommer.
Pos adres.
Epos adres.
U bestelling soos beskryf in die prys lys.

Stuur ons 'n epos
Stuur ons 'n WhatsApp

Vervoer en aflewering
Ons doen nie self vervoer en aflewering nie.

Ons kan help met vervoerders indien die koper nie self vervoer kan reël nie. Stuur vir ons 'n "pin location" of "Google maps location", wat ons vir die vervoerders sal aanstuur vir 'n vervoer kwotasie.

Ons stuur die vervoerder se kontak besonderhede vir die koper, sodat u direk reelings kan tref vir vervoer en aflewering.

Vervoer betalings word direk aan die vervoerder gemaak, en nie aan ons nie.

Sien die skakel hier onder vir vervoerders wie gereeld vir ons kliënte voervoer doen.

Lys van vervoerders en hul besonderhede
Kliek hier

Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions