Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Wild voer bakke en water krippe, dip rollers, bosluis beheer, sout lek wild blok staanders
Prys lys - Wild produkte
September 2026
Wild voer bakke
Wild voer bakke met staal raam en vol dikte vervoer band conveyor
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Sterk wild voer bakke gebou met 'n staal raam en vol dikte vervoer band (conveyor).
Standaard voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 500 x 400  =  R 1 250
2000 x 500 x 400  =  R 1 350
2400 x 500 x 400  =  R 1 550
3000 x 500 x 400  =  R 1 650

1500 x 700 x 400  =  R 1 600
2000 x 700 x 400  =  R 1 750
2400 x 700 x 400  =  R 2 000
3000 x 700 x 400  =  R 2 200
Koedoe voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 700 x 1200  =  R 1 850
2000 x 700 x 1200  =  R 2 050
2400 x 700 x 1200  =  R 2 400
3000 x 700 x 1200  =  R 2 550
Kameelperd voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte

2000 x 700 x 3000  =  R 3 150
2400 x 700 x 3000  =  R 3 450
3000 x 700 x 3000  =  R 3 650

Wild voer bakke met dakke
Voer bakke met dakke vir wild
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Spaar geld deur die voer droog te hou wanneer dit reën, en te verhoed dat kwaliteit verminder wanneer die son die voer uit droog. Die dakke kan van die voer bakke af gehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 500 x 400  =  R 3 300
2000 x 500 x 400  =  R 3 550
2400 x 500 x 400  =  R 3 950
3000 x 500 x 400  =  R 4 350

1500 x 700 x 400  =  R 3 900
2000 x 700 x 400  =  R 4 450
2400 x 700 x 400  =  R 4 600
3000 x 700 x 400  =  R 4 850

Wild voer bakke
met dip rollers
Wild voer bakke met dip rollers
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Effektiewe bosluis beheer. Die voer bakke is sterk gebou met vierkant staal buise (square tube), reghoekige staal buise (rectangular tube) en vol dikte vervoer band (conveyor).

Dip rollers vir beide die 500 breed en die 700 breed voer bakke is 50mm staal pype, met 80mm x 40mm staal dip houers.

Hoogte van die voer bakke is verstelbaar soos hier onder. Ons sweis 50x50 square tube aan die hoeke van die 700 tot 1200 hoog voer bakke, waardeur yster pale (Y-standards) in die grond in geslaan kan word sodat kleiner wild nie die voer bakke om stoot wanneer hulle probeer by die voer uitkom nie.
400 hoog verstel tot 700 hoog
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 500 x 400  =  R 2 450
2000 x 500 x 400  =  R 2 750
2400 x 500 x 400  =  R 3 050
3000 x 500 x 400  =  R 3 300

1500 x 700 x 400  =  R 2 700
2000 x 700 x 400  =  R 3 000
2400 x 700 x 400  =  R 3 300
3000 x 700 x 400  =  R 3 600
500 hoog verstel tot 900 hoog
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 700 x 500  =  R 2 800
2000 x 700 x 500  =  R 3 100
2400 x 700 x 500  =  R 3 400
3000 x 700 x 500  =  R 3 700
700 hoog verstel tot 1200 hoog
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 700 x 700  =  R 2 900
2000 x 700 x 700  =  R 3 200
2400 x 700 x 700  =  R 3 500
3000 x 700 x 700  =  R 3 800

Wild voer bakke
met dip rollers & dakke
Bosluis beheer Wild voer bakke met dip rollers en dakke
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Voer bly droog wanneer dit reën en die son droog nie die voer uit nie, terwyl effektiewe bosluis beheer gedoen word. Dakke kan van die voer bakke afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
400 hoog verstel tot 700 hoog
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 500 x 400  =  R 4 050
2000 x 500 x 400  =  R 4 600
2400 x 500 x 400  =  R 4 950
3000 x 500 x 400  =  R 5 200

1500 x 700 x 400  =  R 4 550
2000 x 700 x 400  =  R 5 100
2400 x 700 x 400  =  R 5 450
3000 x 700 x 400  =  R 5 750
500 hoog verstel tot 900 hoog
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 700 x 500  =  R 4 650
2000 x 700 x 500  =  R 5 200
2400 x 700 x 500  =  R 5 550
3000 x 700 x 500  =  R 5 850
700 hoog verstel tot 1200 hoog
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 700 x 700  =  R 4 750
2000 x 700 x 700  =  R 5 300
2400 x 700 x 700  =  R 5 650
3000 x 700 x 700  =  R 5 950

Wild water krippe
Wild water krip
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Sterk wild water krippe, gebou met square tube staal raam en vol dikte vervoer band (conveyor).

Die inlaat flotter klep (inlet float valve) is 'n lae druk flotter klep met 'n 20mm inlaat pyp. Indien die boer 'n ander inlaat flotter klep wil gebruik, trek ons R 200 van die prys af en die boer koop die inlaat valve van sy keuse. Ons sal die inlaat pyp gat boor, die agter plaat bou, en die staal raam wat die flotterklep van bo beskerm volgens die mates van die boer se keuse flotter klep.
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 500 x 400  =  R 1 600
2000 x 500 x 400  =  R 1 650
2400 x 500 x 400  =  R 1 800
3000 x 500 x 400  =  R 1 950

1500 x 700 x 400  =  R 1 900
2000 x 700 x 400  =  R 2 000
2400 x 700 x 400  =  R 2 250
3000 x 700 x 400  =  R 2 400

Wild sout & wild liek blok staanders
Sout en wild lek staanders
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Die sout en wild lek blok staanders word gebou met 2mm dik staal raam. Die expanded staal waar bo-op die sout of wild lek blok staan, is 3mm dik staal. Die bene is 15cm hoog met 10cm staal penne wat in die grond in geslaan word. Die ekstra raam verhoed dat die wild die blokke van die staanders af stoot.
Lengte x Breedte x Hoogte
430 x 430 x 150

Sonder ekstra raam  =  R 370
Met 'n ekstra raam    =  R 450

Plaas 'n bestelling
Kontak ons vir meer inligting of as u enige verdere vrae het.

Ons bou die produkte op bestelling.

'n Deposito van 70% is betaalbaar waarmee staal en ander materiale gekoop word.
Die balans betaling is betaalbaar wanneer die bestelling klaar gebou is en reg is om gelaai te word.

Geen BTW betaalbaar nie.

Stuur die volgende inligting indien u 'n bestelling wil plaas.
Ons sal vir u 'n kwotasie stuur. Ons stuur die faktuur wanneer ons die balans betaling ontvang.

Besigheid naam.
Persoon naam en van.
Telefoon nommer.
Pos adres.
Epos adres.
U bestelling soos beskryf in die prys lys.

Stuur ons 'n epos
Stuur ons 'n WhatsApp

Vervoer en aflewering
Ons doen nie self vervoer en aflewering nie.

Ons kan help met vervoerders indien die koper nie self vervoer kan reël nie. Stuur vir ons 'n "pin location" of "Google maps location", wat ons vir die vervoerders sal aanstuur vir 'n vervoer kwotasie.

Ons stuur die vervoerder se kontak besonderhede vir die koper, sodat u direk reelings kan tref vir vervoer en aflewering.

Vervoer betalings word direk aan die vervoerder gemaak, en nie aan ons nie.

Sien die skakel hier onder vir vervoerders wie gereeld vir ons kliënte voervoer doen.

Lys van vervoerders en hul besonderhede
Kliek hier

Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions