Die afgelope twee jaar het ons die volgende ontwerp en getoets:
Sekuriteit hekke vir standaard deure
Sekuriteit hekke vir skuif deure
Gly hekke en swaai hekke
Dief wering
Sekuriteit kaste vir gas bottles
Kaste vir gas geyser met gas bottel
Ons gaan ook sekuriteit hekke en kaste bou op aanvraag.
Hierdie bladsy word binnekort gelaai.