Sterk piekniek tafels gebou met 50x50 en 38x38 square tube, staal versterkings onder die tafel blad en bankies, en 38mm dik hout planke wat geverf word met twee lae Silkwood hout olie. Idiaal vir tuin, stoep, braai area by die huis, gaste huis, lodge, plaas, resturant, werk plek ens.
6 sitplek Lengte x Breedte x Hoogte 1500 x 1600 x 750 = R 3 150
8 sitplek Lengte x Breedte x Hoogte 2000 x 1600 x 750 = R 3 400
Vierkantige piekniek tafels 8 & 12 sitplekke
Vierkantige piekniek tafels
8 sitplek Lengte x Breedte x Hoogte 2200 x 2200 x 750 = R 4 200
12 sitplek Lengte x Breedte x Hoogte 2600 x 2600 x 750 = R 5 000
Optioneel ekstra rug leunings
Optioneel ekstra - rug leunings
Standaard piekniek tafels 6 sitplek = R 900 8 sitplek = R 1 000
Vierkantige piekniek tafels 8 sitplek = R 1 150 12 sitplek = R 1 300
Plaas 'n bestelling
Kontak ons vir meer inligting of as u enige verdere vrae het. Ons bou die produkte op bestelling. 'n Deposito van 70% is betaalbaar waarmee staal en ander materiale gekoop word. Die balans betaling is betaalbaar wanneer die bestelling klaar gebou is en reg is om gelaai te word. Geen BTW betaalbaar nie. Stuur die volgende inligting indien u 'n bestelling wil plaas. Ons sal vir u 'n kwotasie stuur. Ons stuur die faktuur wanneer ons die balans betaling ontvang. Besigheid naam. Persoon naam en van. Telefoon nommer. Pos adres. Epos adres. U bestelling soos beskryf in die prys lys.
Ons doen nie self vervoer en aflewering nie. Ons kan help met vervoerders indien die koper nie self vervoer kan reël nie. Stuur vir ons 'n "pin location" of "Google maps location", wat ons vir die vervoerders sal aanstuur vir 'n vervoer kwotasie. Ons stuur die vervoerder se kontak besonderhede vir die koper, sodat u direk reelings kan tref vir vervoer en aflewering. Vervoer betalings word direk aan die vervoerder gemaak, en nie aan ons nie. Sien die skakel hier onder vir vervoerders wie gereeld vir ons kliënte voervoer doen. Lys van vervoerders en hul besonderhede Kliek hier