Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Boerbok produkte toerusting, voer bakke, water krippe, nek klampe, werk stasie, voet dip, lam kuip voer hekke kraal, lam hokke
Prys lys - Boerbok produkte
September 2026
Boerbok voer bakke
Boer bokke voer bakke met trap
Inligting, fotos & videos
kliek hier
In die natuur staan boer bokke op hul agter bene wanneer hulle eet. Dit is hulle natuurlike posisie om te eet, wat hierdie voer bakke hulle toelaat om te doen.
Lengte x Breedte x Hoogte

2000 x 500 x 900  =  R 1 600
2400 x 500 x 900  =  R 1 750
3000 x 500 x 900  =  R 2 000

Boerbok voer bakke met dakke
Boer bokke voerbak met trap en dak
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Spaar geld met voer wat droog bly wanneer dit reën en voer wat nie uit droog in die son nie. Die dak kan van die boerbok voerbak afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte

2000 x 500 x 900  =  R 3 600
2400 x 500 x 900  =  R 3 950
3000 x 500 x 900  =  R 4 300

Boerbok grond voer bakke
Boerbok voer bakke 300mm en 500mm breed
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Boerbok grond voer bakke is 30cm hoog en beskikbaar in breedtes ban 30cm en 50cm breed. Die binne mate van die voer bakke is 20cm tot 22cm breed, wat die kanse dat die boer bokke in die voer bakke klim verminder.
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 300 x 300  =  R 1 200
3000 x 300 x 300  =  R 1 300
4000 x 300 x 300  =  R 1 600
6000 x 300 x 300  =  R 2 050

2400 x 500 x 300  =  R 1 420
3000 x 500 x 300  =  R 1 540
4000 x 500 x 300  =  R 1 860
6000 x 500 x 300  =  R 2 400

Boerbok voer bakke met mandjies 1
Boerbok voerbak trog met trap en lusern mandjie
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Die mandjies het baie minder voer vermorsing. Mandjies kan van die voerbak afgehaal word deur 4x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte

2000 x 500 x 900  =  R 2 650
2400 x 500 x 900  =  R 2 850
3000 x 500 x 900  =  R 3 200

Boerbok voer bakke met mandjies 2
Boerbok voerbak met lusern mandjie
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Idiaal vir jong en volwasse boer bokke. Spaar geld met baie minder voer vermorsing.
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 500 x 300  =  R 2 130
2000 x 500 x 300  =  R 2 380
2400 x 500 x 300  =  R 2 580
3000 x 500 x 300  =  R 2 880

Boerbok lam voer bakke
Boer bokke lammers voer bakke met raam
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Voer bakke is beskikbaar in breedtes van 30cm en 50cm. Binne mates is 22cm en 42cm. Die openinge waardeur die lammers eet is 14cm breed. Die staal raam bo-op die voerbak maak oop en toe soos 'n deksel, om maklik die voerbak skoon te maak en voer in te gooi. Die staal raam kan van die voerbak afgehaal word deur 2x 10mm uit te draai.
Lengte x Breedte x Hoogte

1500 x 300 x 300  =  R 1 350
2000 x 300 x 300  =  R 1 450
2400 x 300 x 300  =  R 1 600
3000 x 300 x 300  =  R 1 850

1500 x 500 x 300  =  R 1 450
2000 x 500 x 300  =  R 1 600
2400 x 500 x 300  =  R 1 750
3000 x 500 x 300  =  R 2 050

Boerbok water krippe
Boerbok water krip krippe trog
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Boerbok water krippe is 30cm hoog en breedtes van 30cm en 50cm.

Die inlaat vlotter klep wat ingesluit is, is 'n lae druk 20mm inlaat. Indien die boer 'n ander vlotter klep wil gebruik, sal R200 van die prys afgetrek word en die boer installeer die vlotter van sy keuse. Ons sal die agter plaat bou en die gat boor tot die grootte van die inlaat pyp wat die boer gaan gebruik.
Lengte x Breedte x Hoogte

2400 x 300 x 300  =  R 1 850
3000 x 300 x 300  =  R 1 950
4000 x 300 x 300  =  R 2 300
6000 x 300 x 300  =  R 2 700

2400 x 500 x 300  =  R 1 950
3000 x 500 x 300  =  R 2 100
4000 x 500 x 300  =  R 2 500
6000 x 500 x 300  =  R 3 000

Boerbok lam hokke
Lam hokke vir boerbok ooie en lammers
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Boerbok lam hokke met sterk staal raam gebou met 25x25 square tube. Die boer het 'n keuse van 3,55mm of 6mm dik staal reinforced mesh - of 25mm horisontale staal pype wat in die staal rame gesweis word. Panele konnekteer aan mekaar met 10mm staal penne (ingesluit).
Panele sonder hekke
Lengte x Hoogte

Reinforce mesh 3,55mm dik staal
1500 x 1200  =  R    680
3000 x 1200  =  R    900
4500 x 1200  =  R 1 200
6000 x 1200  =  R 1 350

Reinforce mesh 6mm dik staal
1500 x 1200  =  R    760
3000 x 1200  =  R 1 000
4500 x 1200  =  R 1 380
6000 x 1200  =  R 1 560

Horisontale pype 25mm
1500 x 1200  =  R    750
3000 x 1200  =  R 1 030
4500 x 1200  =  R 1 350
6000 x 1200  =  R 1 600

Panele met swaai hekke
Lengte x Hoogte

Reinforce mesh 3,55mm dik staal
1500 x 1200 (1 hek)      =  R    940
3000 x 1200 (2 hekke)  =  R 1 280
4500 x 1200 (3 hekke)  =  R 1 760
6000 x 1200 (4 hekke)  =  R 2 100

Reinforce mesh 6mm dik staal
1500 x 1200 (1 hek)      =  R 1 020
3000 x 1200 (2 hekke)  =  R 1 400
4500 x 1200 (3 hekke)  =  R 1 930
6000 x 1200 (4 hekke)  =  R 2 320

Horisontale staal pype 25mm
1500 x 1200 (1 hek)      =  R 1 020
3000 x 1200 (2 hekke)  =  R 1 410
4500 x 1200 (3 hekke)  =  R 1 880
6000 x 1200 (4 hekke)  =  R 2 350

Boerbok lam voer hekke & krale
Kruip voer krale vir boerbok lammers
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Lam kruip voer hekke word gebou met 25x25 square tube en vertikale pype. Vir die kruipvoer kraal panele het die boer het 'n keuse van 3,55mm of 6mm dik staal reinforced mesh - of 25mm horisontale staal pype wat in die staal rame gesweis word. Panele konnekteer aan mekaar met 10mm staal penne (ingesluit).
Lam kruip voer hekke
Lengte x Hoogte

1500 x 1200  =  R 1 050
2000 x 1200  =  R 1 150
3000 x 1200  =  R 1 350

Panele vir kruipvoer kraal
Lengte x Hoogte

Reinforce mesh 3,55mm dik staal
1500 x 1200  =  R 680
2000 x 1200  =  R 750
3000 x 1200  =  R 900

Reinforce mesh 6mm dik staal
1500 x 1200  =  R    760
2000 x 1200  =  R    830
3000 x 1200  =  R 1 000

Horisontale staal pype 25mm
1500 x 1200  =  R    750
2000 x 1200  =  R    840
3000 x 1200  =  R 1 030

Boerbok hantering werk stasie
Hantering van boer bokke werk stasie
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Spaar tyd wanneer jy met jou boer bokke werk. Die werk stasies het swaai hekke aan beide kante, sodat twee mense saam aan werk aan die boer bokke. Nek klamp werk baie maklik en goed. Staal raam van die werk stasie en nek klamp word gebou met 32x32 square tube en 25x25 square tube vir die swaai hekke.

Sonder skaal        =  R 9 400
Met loadcell skaal  =  R 13 500

Boerbok nek klamp
Boerbok en skaap nek kop klamp gebou met 32x32 square tube
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Boerbok nek klamp word gebou met 32x32 square tube, 3mm dik expanded staal en 5mm dik staal vir die rat stelsel. Die nek klampe werk baie maklik en is effektief vir die hantering van boer bokke en skape.
Breedte x Hoogte
500 x 1100

R 2 300

Boerbok gly hekke
Gly hek vir boerbok drukgang
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Sterk gly / skuif hek vir jou boerbok drukgang. Aan beide kante is 4x square tubes vas gesweis, waardeur 'n 10mm staal pen die gly hek koppel aan jou bestaande drukgang panele.
Breedte x Hoogte
1050 x 1200

R 1 980

Boerbok voet dip
Boerbok voetdip vir bosluis beheer.
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Effektiewe bosluis beheer en behandeling van vrotpooitjie en sweerklou. Die voet dip bad waardeur die boer bokke loop is 20cm diep. Boere laat hul boer bokke elke paar dae (soos nodig) deur die voet dip gang loop oppad veld toe. Die voetdip is 60cm breed en beskikbaar in lengtes van 2 meter of 3 meter.
Lengte x Breedte x Hoogte

2000 x 600 x 1200  =  R 4 200
3000 x 600 x 1200  =  R 4 950

Optioneel ekstra
32mm ball valve  =  R 350

Boerbok voet dip spuit tonnel
Boerbok voetdip spuit tonnel vir bosluis beheer
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Die voet dip spuit tonnels word gebou met 38x38 square tube en 2mm dik staal plaat. Die voet dip bad is 20cm diep, en op die vloer sweis ons 12mm staal penne sodat die boer bokke nie gly nie. Die sproeiers is aan beide kante asook in die dak. Die hele boerbok is nat, selfs onder die maag bene en stert. Die sproeiers in die dak spuit die kop en rug.

Die boer het 'n keuse van twee pompe, om dit maklik te maak om enige plek die boer bokke te spuit.

12 Volt self priming pomp wat werk vanaf 'n 12 Volt battery.

Elektriese druk pomp met 'n primer silinder wat ons bou.
Lengte x Breedte x Hoogte

2000 x 600 x 1100 met 6x sproeiers
R 12 000

2400 x 600 x 1100 met 9x sproeiers
R 13 000

Optioneel ekstra
32mm ball valve  =  R 350

Baal mandjies vir ronde bale
Baal ring mandjie vir ronde gras bale
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Die boerbok baal mandjies het 8 vertikale en 8 half maan square tubes, wat een meer is van elk as die bees baal mandjies met 7 elk. Draai die baal mandjie op sy kant en rol die gras baal in die baal mandjie in. Draai die baal mandjie regop en sny die toue af van die ronde baal. Voer vermorsing met die baal mandjies is baie minder as met die traditionele baal ringe.
Lengte x Breedte x Hoogte
1650 x 1500 x 11000

R 2 990

Sout lek staanders
Soutlek staanders vir beeste, skape, boer bokke en wild
Inligting, fotos & videos
kliek hier
Sout lek staanders word gebou met 25x25 square tube, 8mm round bar en 3mm dik staal mesh waarop die soutlek blok staan.

Die bene is 15cm hoog, met 10cm lank ronde yster wat in die grond in geslaan word. Die extra staal raam is 10cm hoog en verhoed dat die boer bokke die soutlek blok van die staander af stoot.
Lengte x Breedte x Hoogte
430 x 430 x 150

Sonder ekstra raam  =  R 370
Met ekstra raam  =  R 450

Plaas 'n bestelling
Kontak ons vir meer inligting of as u enige verdere vrae het.

Ons bou die produkte op bestelling.

'n Deposito van 70% is betaalbaar waarmee staal en ander materiale gekoop word.
Die balans betaling is betaalbaar wanneer die bestelling klaar gebou is en reg is om gelaai te word.

Geen BTW betaalbaar nie.

Stuur die volgende inligting indien u 'n bestelling wil plaas.
Ons sal vir u 'n kwotasie stuur. Ons stuur die faktuur wanneer ons die balans betaling ontvang.

Besigheid naam.
Persoon naam en van.
Telefoon nommer.
Pos adres.
Epos adres.
U bestelling soos beskryf in die prys lys.

Stuur ons 'n epos
Stuur ons 'n WhatsApp

Vervoer en aflewering
Ons doen nie self vervoer en aflewering nie.

Ons kan help met vervoerders indien die koper nie self vervoer kan reël nie. Stuur vir ons 'n "pin location" of "Google maps location", wat ons vir die vervoerders sal aanstuur vir 'n vervoer kwotasie.

Ons stuur die vervoerder se kontak besonderhede vir die koper, sodat u direk reelings kan tref vir vervoer en aflewering.

Vervoer betalings word direk aan die vervoerder gemaak, en nie aan ons nie.

Sien die skakel hier onder vir vervoerders wie gereeld vir ons kliënte voervoer doen.

Lys van vervoerders en hul besonderhede
Kliek hier

Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions