Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Sout lek blok staanders vir wild, skape, beeste en boer bokke
Sout lek staanders
IDit is baie beter om die sout lek en ander lek blokke van die grond af op te lig.

Idiaal vir beeste, skape, boer bokke en wild.

Die platvorm waarop die lek blokke staan is 3mm dik expanded metal.

Die bene is 15cm lank. Aan die onder kant van die bene is 10cm lank staal penne wat in die grond in geslaan word.

Ons bou die staanders met en sonder ekstra rame (sien fotos & videos hier onder).

Daar is sommige diere wat die sout lek blok kan af stoot vanaf die staander. Die extra raam verhoed dat die lek blokke van die staander af gestoot word.
Fotos van
Sout lek staanders

(kliek op foto om te vergroot)
Videos van
Sout lek staanders
Sout lek staanders met ekstra rame
Video lengte = 35 sekondes

Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions