Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Wild water krippe
Standaard wild water krippe is 70cm breed en 40cm hoog.

Idiaal vir alle wild soos springbok, rooibok, nyala, blesbok, waterbok, wildebees, koedoe en eland.

Water krippe het 'n sterk staal raam gebou met 38x38 square tube en 50x25 rectangular tube.

Staal raam word geverf met rooi oksied en swart industriële verf.
Water krippe vir kleiner wild is 50cm breed en 40cm hoog.

Idiaal vir wild soos steenbok, duiker, springbok en klein troppe rooibokke, nyala ens.

Die sterk staal raam is gebou met 32x32 square tube.
Conveyor
Full thickness ply conveyor used in water troughs

Ons gebruik net vol dikte ply conveyor, wat baie sterk is. Ons gebruik nie gesplitte conveyor nie.

Ons boor 7mm gate deur die staal raam en conveyor. Die conveyor word aan die staal raam vas gebout met 7mm boute, 20mm washers en moere. Boute en moere word aan mekaar gesweis sodat dit nie sal los kom nie.
Flotter klep (inlet float) rame
Steel covers to protect inlet float valves of the wildlife water troughs
Die flotter klep (float valves of ball valves) word beskerm deur 'n staal raam soos in die foto, wat afgehaal kan vanaf die water krip deur 2x 10mm boute uit te draai.
Flotter kleppe
(float valves - ball valves)
Inlet float valves livestock water troughs
Ingesluit in die prys is 'n plastiese lae druk flotter klep (float valve) met 'n inlaat pyp van 20mm. Foto links bo.

Ons bied ook die opsie van Sweetwater staal hoë druk float valves met inlaat pype van 20mm of 25mm, asook inlaat pype van 32mm of 40mm. Foto regs bo. Sien prys lys vir prys verskille.

Sommige boere wil graag die flotter kleppe gebruik wat hulle alreeds op die plaas gebruik. Vir hierdie boere trek ons R200 af van die prys, en die boer koop self die flotter kleppe en sit dit self in. Die boer moet ons laat weet hoe lank die flotter klep is, sodat ons die staal raam wat die flotter klep beskerm daar volgens kan bou, asook die deursnee van die inlaat pyp sodat ons die agter plaat en gat die regte grotes kan maak.
Fotos van
Wild water krippe

(Kliek op fotos om te vergroot)
Videos van
Wild water krippe
Wild water krip - 3 meter
Video lengte = 27 sekondes


Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions