Ons sien gereeld dat boere wie verder van ons is, bestel as 'n groep boere in dieselfde area voer bakke en deel die vervoer kostes.
Vervoer en aflewering

Ons is 16km vanaf Brits en 10km vanaf Hartbeespoort, in De Wildt op die R513 ou Pretoria na Hartbeespoort / Brits pad.
Die boer / koper is verantwoordelik om die vervoer te reël.
Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help vervoer reël indien nodig. Ons kry 'n kwotasie en die vervoerder se telefoon nommer stuur ons aan die boer, sodat hy die vervoer kan reël met die vervoerder. Alle vervoer betalings word ook direk aan die vervoerder gemaak.
Bakkie met sleepwa
Super links - 12 meter + 6 meter sleepwaens
JC het 'n verskeidenheid van sleepwaens vir die vervoer van produkte.
Die kostes per kilometer is goedkoop per voerbak of item, omdat meer voer bakke gelaai kan word.
Verskeidenheid trokke met sleepwaens
Baie van ons kliënte in die Potchefstroom, Klersdorp Ventersdorp en Parys area gebruik Gert Rossouw Vervoer om hul voer bakke en ander produkte te vervoer.
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting

JC Erasmus
Gert Rossouw Vervoer
073 847 4864
083 268 2668
FJJ Botes Vervoer
Ferdie Botes
082 901 9283
Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

074 881 8298
admin@fjjtransport.co.za
Geleë in Pretoria, maar doen vervoer reg oor Suid Afrika.
In so geval word bees en skaap voer bakke van verskillende lengtes gelaai, om die maksimum hoeveelheid voer bakke te laai. Die vervoer kostes per voerbak is sodoende baie minder.
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Vervoer en aflewering

Waar is ons
Ons is 16km vanaf Brits en 10km vanaf Hartbeespoort, in De Wildt op die R513 ou Pretoria na Hartbeespoort / Brits pad.
Vervoer
Die boer / koper is verantwoordelik om die vervoer te reël.
Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help vervoer reël indien nodig. Ons kry 'n kwotasie en stuur die vervoerder se telefoon nommer aan die boer, sodat hy die vervoer kan reël met die vervoerder. Alle vervoer betalings word ook direk aan die vervoerder gemaak.
Bakkie met 'n trailer
Gebaseer in Brits.
JC is baie betroubaar en het 'n verskeidenheid van sleepwaens vir die vervoer van produkte.
Hulle het ook 'n verskeidenheid van wild vervoer sleepwaens vir vervoer van wild.
JC Erasmus
073 847 4864
Verskeidenheid trokke met sleepwaens
Gert Rossouw Vervoer
083 268 2668
Gebaseer in Potchefstroom.
Baie van ons kliënte in die Potchefstroom, Klersdorp en Parys area gebruik Gert Rossouw Vervoer om hul voer bakke en ander produkte te vervoer. Hulle diens is uitstekend en hulle is betroubaar.
Super link trokke
FJJ Botes Vervoer
074 881 8298
admin@fjjtransport.co.za
Ferdie Botes
082 901 9283
Gebaseer in Pretoria, maar doen vervoer landswyd.
Die kostes per kilometer is goedkoop per voerbak of item, omdat meer voer bakke gelaai kan word.
Ons sien gereeld boere wie verder van ons is, bestel as 'n groep boere in dieselfde area voer bakke en deel die vervoer kostes.
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Waar is ons
Vervoer
Geleë in Brits, maar doen aflewering enige plek in Suid Afrika.
Hy het ook 'n verskeidenheid wild vervoer sleepwaens vir vervoer van wild.
Geleë in Potchefstroom.

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us

072 132 3668
info@affordable-solutions.co.za