Sterk nek klampe vir beeste wat baie maklik en baie goed werk.
Bees nek klampe - kop klampe
Fotos van bees nek klampe Kliek op die fotos om te vergroot
Die dubbel staal raam en die nek klampe rame word gebou met 50x50 square tube. Boere het 'n keuse van 2mm of 3mm staal dikte vir die 50x50 square tube.
Die werkende gedeeltes word gebou met 10mm dik tot 20mm dik soliede staal. (Sien ook videos verder af in hierdie blad)
Die ratte is 20mm dik soliede staal.
Die nek klampe en werkende gedeeltes is baie goed geballanseerd. Die gewig van die klampe help om die nek klamp oop en toe te maak sonder enige moeite.
Videos van bees nek klampe
Skuif hek en nek klamp met kraal panele Video lengte = 45 sekondes
Bees nek klampe Video lengte = 1 minute 56 sekondes
Bees druk gang en nek klamp Video lengte = 57 sekondes
Bees nek klampe Video lengte = 17 sekondes
Baie sterk bees nek klampe Video lengte = 24 sekondes
Bees nek klampe Video lengte = 48 sekondes
Skuif hekke vir bees druk gange Video lengte = 1 minuut 15 sekondes