Bees voer bakke met dakke

Bees voer bakke met dakke word gebou in lengtes van 2,4 meter en 3 meter lank. Die voer bakke se hoogte is 550 en die breedte is 700. Die dakke is 1,7 meter breed en 1 meter langer as die voerbak.

Fotos van bees voer bakke met dakke
Kliek op fotos om te vergroot
Die voer bakke en die dak is baie sterk. Die staal rame word gebou met square tube en rectangular tube, wat met red oxide en dan met swart industriële verf geverf word. Die conveyor is vol dikte conveyor van 15mm tot 25mm dik.
Die dak en die bene van die dak kan baie maklik afgehaal word van die voerbak, deur 8x 10mm boute uit te draai.
Voer bakke met dakke werk baie goed om die voer droog te hou wanneer dit reën. Die voer droog ook nie uit in die son nie.

Videos van bees voer bakke met dakke
Bees voer bakke met dakke - spaar geld met droë voer
Video lengte = 57 sekondes
3 meter bees voer bakke met dakke
Video lengte = 39 sekondes
Bees voer bakke met dakke is droog na baie reën
Video lengte = 50 sekondes
Bees & skaap voer bakke met dakke
Video lengte = 2 minute
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Bees voer bakke met dakke

Bees voer bakke met dakke word gebou in lengtes van 2,4 meter en 3 meter lank.
Die voer bakke se hoogte is 550 en die breedte is 700. Die dakke is 1,7 meter breed en 1 meter langer as die voerbak.
Die voer bakke en die dak is baie sterk.
Die staal rame word gebou met square tube en rectangular tube.
Die conveyor is vol dikte conveyor van 15mm tot 25mm dik.
Die boer het 'n keuse van 1,6mm - 2mm - 3mm staal dikte vir die voerbak en die bene van die dak. Die dak self se staal raam word met 1,6mm dik staal gebou.
Die dak en die bene van die dak kan baie maklik afgehaal word van die voerbak, deur 8x 10mm boute uit te draai.
Voer bakke met dakke werk baie goed om die voer droog te hou wanneer dit reën. Die voer droog ook nie uit in die son nie.

Fotos
Bees voer bakke met dakke
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos
Bees voer bakke met dakke

Bees voer bakke met dakke
Video lengte = 57 sekondes
Die boer het 'n keuse van 1,6mm - 2mm - 3mm staal dikte vir die voerbak en die bene van die dak.
3 meter bees voer bakke met dakke
Video lengte = 39 sekondes
Bees voer bakke is droog na baie reën
Video lengte = 50 sekondes
Bees & skaap voer bakke met dakke
Video lengte = 2 minute

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us

072 132 3668
info@affordable-solutions.co.za