Hoeveel geld verloor 'n boer met voer wat nat reën of voer wat uitdroog in die son?
Die voer bakke met dakke werk baie goed om die skape se voer droog te hou wanneer dit reën, en verhoed dat voer kwaliteit verlaag word wanneer die son dit uit droog.
Fotos van skaap voer bakke met dakke Kliek op die fotos om te vergroot
Videos van skaap voer bakke met dakke
Die voer bakke word gebou met 'n sterk staal raam. Ons gebruik 32x32 square tube om die voerbak se raam mee te bou. Al die hoeke word 45 grade gesny en reg rondom gesweis, sodat daar geen water binne die staal raam kan kom nie.
Hier kan gesien word hoe vêr die dakke oor die voerbak uit steek. Die dakke is ook 1 meter langer as wat die voerbak is. Dit sal baie skuins moet reën om binne die voerbak nat te reën.
Die dak se bene en staal raam word gebou met 32x32 square tube en 25x25 square tube. Die staal plaat wat op die dak gesit word, is vol versink (fully galvanized). Die dak kan baie maklik van die voerbak afgehaal word, deur 8x 10mm boute los te draai.
Besig om skaap voer bakke te bou Video lengte = 28 sekondes
Hoe ons die voer bakke bou Video lengte = 1 minuut 28 sekondes
Skaap voer bakke met dakke Video lengte = 30 sekondes
Dak kan afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
Skaap & bees voer bakke met dakke Video lengte = 2 minute
Voerbak breedte: 500 mm (50cm) Hoogte: 300 mm (30cm) Lengtes: 2,4 meter - 3 meter
Al die staal word geverf met red oxide wat roes werend is en 'n baie goeie onderlaag is, en dan met swart industriële verf om dit te beskerm teen reën en son. Die buitekant van die dak plate word met red oxide geverf.
Ons gebruik vol dikte conveyor wat 10mm tot 15mm dik is. Die conveyor word aan die voerbak se staal raam vas gebout met 7mm boute. Die moere word styf vas getrek en die ekstra word afgesny, voordat ons die moer en bout aan mekaar vas sweis.
Hoeveel geld verloor 'n boer met voer wat nat reën of voer wat uitdroog in die son?
Die voer bakke met dakke werk baie goed om die skape se voer droog te hou wanneer dit reën, en verhoed dat voer kwaliteit verlaag word wanneer die son dit uit droog.
Die voer bakke het 'n sterk staal raam, gebou met 32x32 square tube.
Die dak se bene en staal raam word gebou met 32x32 square tube en 25x25 square tube. Die staal plaat wat op die dak is, is vol versink (fully galvanized). Die dak kan baie maklik van die voerbak afgehaal word, deur 8x 10mm boute los te draai.
Al die staal word geverf met red oxide en met swart industriële verf om dit te beskerm teen reën en son.
Ons gebruik vol dikte conveyor wat 10mm tot 15mm dik is.
Die conveyor word aan die voerbak staal raam vas gebout met 7mm boute.
Hier kan gesien word hoe vêr die dakke oor die voerbak uit steek. Die dakke is ook 1 meter langer as wat die voerbak is. Dit sal baie skuins moet reën om binne die voerbak in te reën..
Fotos Skaap voer bakke met dakke - kliek op fotos om te vergroot -
Videos Skaap voer bakke met dakke