Bees water krippe

Bees water krippe is 550 hoog en 700 breed. Kalf water krippe is 400 hoog en 500 breed. Water krippe is beskikbaar in lengtes van 2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter.

Fotos van bees water krippe
Mates van die water krippe is onder in die fotos
Die water krippe is baie sterk. Word gebou met square tube en rectangular tube staal raam, wat met red oxide en dan met swart industriële verf geverf word. Die conveyor is vol dikte conveyor van 15mm tot 25mm dik.

Videos van bees water krippe
Die vlotterklep (inlet float valve) word beskerm deur 'n staal raam soos in die foto links. Die raam kan afgehaal word, deur twee 10mm boute uit te draai.
Die vlotterklep is 'n lae druk vlotterklep, en die inlaat pyp buite mate is 20mm. Indien 'n boer 'n groter vlotterklep wil gebruik, sal ons die agter plaat maak en die gat boor volgens die boer se inlaat pyp deursnee, sodat hy 'n vlotterklep van sy keuse kan gebruik.
Bees water krippe 3 meter en 4 meter
Video lengte = 49 sekondes
In so geval trek ons die vlotterklep wat ingesluit is, van die verkoop prys af (- R 200), en die boer kan dan self die flotterklep van sy keuse aankoop. Die boer moet net vir ons laat weet hoe lank die vlotterklep is, sodat ons die staal raam wat dit beskerm kan aanpas.
Water krippe vir beeste, skape en buffels
Video lengte = 60 sekondes
Optioneel ekstra
Daar is boere wie verkies dat dwars staal bo-op die bees water krippe vas gesweis word.
Die additionel koste is slegs die prys van die staal wat ekstra gebruik word.
Kalf water krip 4 meter
Video lengte = 68 sekondes
Bees water krippe 4 meter
Video lengte = 43 sekondes
Bees water krip - 3 meter
Video lengte = 72 sekondes
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Die boer het 'n keuse van staal dikte: 1,6mm - 2mm of 3mm dik staal.
Dit is om te verhoed dat 'n bees in die water krip val, wanneer ander beeste daardie bees instamp.
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Bees water krippe

Bees water krippe is 550 hoog en 700 breed. Kalf water krippe is 400 hoog en 500 breed.
Water krippe is beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter.
Die water krippe is baie sterk. Word gebou met square tube en rectangular tube staal raam, wat met red oxide en dan met swart industriële verf geverf word.
Die conveyor is vol dikte conveyor van 15mm tot 25mm dik.
Die boer het 'n keuse van staal dikte
1,6mm - 2mm of 3mm dik staal.
Die vlotterklep (inlet float valve) word beskerm deur 'n staal raam soos in die foto links. Die raam kan afgehaal word, deur twee 10mm boute uit te draai.
Die vlotterklep is 'n lae druk vlotterklep, en die inlaat pyp buite mate is 20mm. Indien 'n boer 'n groter vlotterklep wil gebruik, sal ons die agter plaat maak en die gat boor volgens die boer se inlaat pyp deursnee.
In so geval trek ons die vlotterklep wat ingesluit is, van die verkoop prys aftrek (- R 200), en die boer kan dan self die flotterklep van sy keuse aankoop.
Die boer moet net vir ons laat weet hoe lank die vlotterklep is, sodat ons die staal raam wat dit beskerm kan aanpas.
Optioneel ekstra
Party boere verkies dat dwars staal bo-op die bees water krippe vas gesweis word.
Dit is om te verhoed dat 'n bees in die water krip val, wanneer ander beeste daardie bees instamp.
Die additionel koste is slegs die prys van die staal wat ekstra gebruik word.

Fotos
Bees water krippe
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos
Bees water krippe

Bees water krippe 3 meter en 4 meter
Video lengte = 49 sekondes
Water krippe vir beeste, skape en buffels
Video lengte = 60 sekondes
Kalf water krip 4 meter
Video lengte = 68 sekondes
Bees water krippe 4 meter
Video lengte = 43 sekondes
Bees water krip - 3 meter
Video lengte = 72 sekondes

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us

072 132 3668
info@affordable-solutions.co.za