Boerbok voer bakke

Fotos van boerbok voer bakke
Kliek op die fotos om te vergroot
Hierdie voer bakke werk baie goed, omdat dit die boer bokke toelaat om op hul natuurlike manier regop te staan en eet.
Die staal raam is baie sterk en word geverf met red oxide en swart industriële verf om dit te beskerm teen reën en ander natuur elemente.
Die conveyor is vol dikte (12mm tot 20mm dik).
Die twee hout trappe waarop die boer bokke staan, word met twee lae hout olie geverf.
Boere verloor geld wanneer voer nat reën, en wanneer die son die voer uit droog.

Videos van boerbok voer bakke
3 meter boerbok voer bakke sonder dakke
Video lengte = 41 sekondes
Boerbok voer bakke met 'n dak
Video lengte = 37 sekondes
Verskillende voer bakke vir boer bokke
Video lengte = 44 sekondes
Voer bakke vir boerbok lammers
Video lengte = 47 sekondes
Ons bou 'n verskeidenheid voer bakke vir boer bokke.
Boerbok voer bakke met 'n trap
Boerbok voer bakke met 'n dak
Die dakke kan maklik afgehaal word, deur 8x 10mm boute los te draai.
Boerbok en skaap voerbak met mandjie
Spaar geld deur baie minder voer vermorsing met hierdie voer bakke.
Boere wie hierdie voer bakke gekoop het, sê die voer vermorsing is tot 70% minder.
Boerbok lammers voer bakke
Beskikbaar in lengtes van
1,5m - 2m - 2,4m - 3 meter
Die voer bakke is 300 hoog en 300 breed.
Die staal raam bo op die voerbak maak oop en toe, om maklik voer in te gooi.
Boerbok self voerders
Video lengte = 60 sekondes
Boerbok & skaap self voerders
Video lengte = 1 minuut 49 sekondes
Spaar geld - Boerbok voer bakke met mandjies vir lusern en gras
Video lengte = 41 sekondes
Boerbok voer bakke met mandjies
Video lengte = 55 sekondes
Boerbok lammers voer bakke
Video lengte = 62 sekondes
Boerbok voerbak met mandjie
Video lengte = 68 sekondes
Boerbok voerbak met mandjie
Die voerbak met mandjie is hoër sodat die boer bokke regop kan staan en eet.
Voer vermorsing met die voer bakke met mandjies is baie minder as die traditionele lusern voerders.
Boerbok self voerder voer bakke
Video lengte = 2 minute
Boerbok self voerder - 1 meter lank
Video lengte = 51 sekondes
Inligting, fotos en videos
Boerbok voer bakke met lusern mandjies
Inligting, fotos en videos
Boerbok voer bakke met dakke
Inligting, fotos en videos
Boerbok voer bakke met lusern mandjies
Boerbok grond voer bakke
Hierdie voer bakke word gebou met 'n staal raam gebou met square tube en conveyor.
Die voer bakke is 300 hoog en breedtes van 300 en 500 breed.
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::      Home | Products | Price list | Contact us

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Die boerbok voer bakke is beskikbaar in lengtes van
2 meter - 2,4 meter - 3 meter.
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Boerbok voer bakke

Ons bou 'n verskeidenheid voer bakke vir boer bokke.
Die staal raam is baie sterk en word geverf met red oxide en swart industriële verf.
Vol dikte conveyor (12mm tot 20mm dik).
Boerbok voer bakke lengtes
2 meter - 2,4 meter - 3 meter.
Boerbok voer bakke met 'n trap
Die voer bakke werk baie goed, omdat dit boer bokke toelaat om op hul natuurlike manier regop te staan en eet.
Die twee hout trappe waarop die boer bokke staan, word met twee lae hout olie geverf.
Boerbok voer bakke met 'n dak
Boere verloor geld wanneer voer nat reën, en wanneer die son die voer uit droog.
Die dakke kan maklik afgehaal word, deur 8x 10mm boute los te draai.
Inligting, fotos en videos
Boerbok voer bakke met dakke
Boerbok voerbak met mandjie
Die voerbak met mandjie is hoër sodat die boer bokke regop kan staan en eet.
Voer vermorsing met die voer bakke met mandjies is baie minder as die traditionele lusern voerders.
Inligting, fotos en videos
Boerbok voer bakke met lusern mandjies
Boerbok en skaap voerbak met mandjie
Spaar geld deur baie minder voer vermorsing met hierdie voer bakke.
Boere wie hierdie voer bakke gekoop het, sê die voer vermorsing is tot 70% minder.
Inligting, fotos en videos
Boerbok voer bakke met lusern mandjies
Boerbok grond voer bakke
Voer bakke word gebou met 'n staal raam gebou met square tube en conveyor.
Die voer bakke is 300 hoog en breedtes van 300 en 500 breed.
Boerbok grond voer bakke
Die voer bakke is 300 hoog en 300 breed.
Staal raam bo op die voerbak maak oop en toe, om maklik voer in te gooi.
Beskikbaar in lengtes van
1,5m - 2m - 2,4m - 3 meter

Fotos
Boerbok voer bakke
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos
Boerbok voer bakke

Boerbok voer bakke - 3 meter
Video lengte = 41 sekondes
Boerbok voer bakke met 'n dak
Video lengte = 37 sekondes
Voer bakke vir boerbok lammers
Video lengte = 47 sekondes
Boerbok self voerders
Video lengte = 60 sekondes
Boerbok & skaap self voerders
Video lengte = 1 minuut 49 sekondes
Boerbok voer bakke met mandjies
Video lengte = 41 sekondes
Boerbok voer bakke met mandjies
Video lengte = 55 sekondes
Boerbok lammers voer bakke
Video lengte = 62 sekondes
Boerbok voerbak met mandjie
Video lengte = 68 sekondes
Fotos en videos verder af in hierdie blad.