bees beeste voerbak voerbakke, voer bakke, voer krippe, kalf
Bees voer bakke

'n Verskeidenheid baie sterk bees voer bakke teen bekostigbare pryse.
Meer as 55% van voerbak bestellings, is vanaf boere wie voorheen voer bakke gekoop het.
Optioneel ekstra
Vir beeste wat voer bakke rond skuif
Ons sweis 50x50 square tube aan die voerbak vas op die vier hoeke, soos in foto links.

Fotos van bees voer bakke
Kliek op fotos om te vergroot
Hoe sterk is die voer bakke wat ons bou
Video lengte = 66 sekondes
Dit is vir ons belangrik om die voer bakke so sterk moontlik te bou. Die staal raam word gebou met 38x38 square tube en 50x25 rectangular tube. Alle hoeke word 45 grade gesny en reg rondom aan mekaar gesweis.
Ons gebruik vol dikte ply conveyor 12mm tot 25mm dik, wat baie sterk is.
Die staal raam word geverf met red oxide verf en dan met twee lae swart industriële verf.
Ons bout die conveyor aan die staal raam vas met 7mm boute en moere met 20mm staal washers aan die conveyoyr kant.
Slaan yster pale (Y-standards) deur die square tubes in die grond in.
4 x Square tube op al vier hoeke
R 80 per voerbak

Videos van bees voer bakke
Conveyor word vas gebout aan die voerbak staal raam
voerbakke vir kalwers 500 breed en 400 hoog
Kalf voer bakke en water krippe.
Klein kalwers voer bakke en water krippe word gebou met 32x32 square tube en is 400 hoog en 500 breed.
Beeste eet lekker uit die 6 meter voer bakke wat ons bou
Video lengte = 36 sekondes
3 meter bees voer bakke
Video lengte = 33 sekondes
6 meter bees voer bakke
Video lengte = 27 sekondes
6 meter bees voer bakke oppad na 'n kliënt
Video lengte = 28 sekondes
3 meter bees voer bakke gebou vir kliënt
Video lengte = 43 sekondes
Dit is hoe ons die voer bakke bou
Video lengte = 1 minuut 28 sekondes
Video ontvang vanaf kliënt, waar sy beeste eet uit ons voer bakke
Video lengte = 22 sekondes
3 meter bees voer bakke gebou deur Affordable Solutions
Video lengte = 54 sekondes
Bees voer bakke - 3 meter lank
Video lengte = 53 sekondes
Bees voer bakke vir 'n kliënt en oppad vir aflewering
Video lengte = 24 sekondes
6 meter bees voer bakke vir 'n kliënt gebou, reg om gelaai te word
Video lengte = 37 sekondes
Sterk 3 meter bees voer bakke
Video lengte = 32 sekondes
Sterk 6 meter bees voer bakke - staal raam en vol dikte conveyor
Video lengte = 39 sekondes
Sterk 3 meter bees voer bakke
Video lengte = 69 sekondes
Die voer bakke is beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter.
Die voer bakke is 700 breed en 550 hoog.
 Bees voer bakke - 3 meter lank
Bees voer bakke
Bees voer bakke
6 meter bees voer bakke - voer krippe
3 meter bees voer bakke reg om gelaai te word
4 meter bees voer bakke - voer krippe
3 meter bees voer bakke oppad na 'n kliënt
Bees voer bakke
Bees voer krippe
Bees voerbak van 6 meter lank
Bees voer bakke
6 meter bees voer bakke
3 meter bees voerbak
Bees voer bakke
Bees voer bakke
Bees voer krip
Bees voer bakke
Bees voer krippe
6 meter bees voer bakke
Bees voer bakke
Bees voer bakke
Kalf voer bakke met dakke is beskikbaar in lengtes van 2,4 meter en 3 meter lank.
Vanaf kliënt ontvang - 6 meter bees voer bakke wat ons gebou het
Video lengte = 42 sekondes
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Die boer het 'n keuse van staal dikte
1,6mm - 2mm - 3mm  -  sien prys lys.
Ons gebruik nie conveyor wat dunner gesny of gesplit is nie.
Aan die buite kant word die bout vasgetrek met 'n moer, en die ekstra bout word afgesny. Die bout en moer word aan mekaar vas gesweis, sodat dit nie los kom nie.
Die bout en moer word aan mekaar vas gesweis, sodat dit nie los kom nie.
Beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter.
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Bees voer bakke

'n Verskeidenheid baie sterk bees voer bakke teen bekostigbare pryse.
Meer as 55% van voerbak bestellings, is van boere wie voorheen by ons gekoop het.
Dit is vir ons belangrik om die voer bakke so sterk moontlik te bou. Die staal raam word gebou met 38x38 square tube en 50x25 rectangular tube.
Die staal raam word geverf met red oxide verf en dan met twee lae swart industriële verf.
Die voer bakke is 700 breed en 550 hoog.
Die voer bakke is beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter.
Die boer het 'n keuse van staal dikte
1,6mm - 2mm - 3mm  -  sien prys lys.
Ons gebruik vol dikte ply conveyor 12mm tot 25mm dik, wat baie sterk is.
Ons gebruik nie conveyor wat dunner gesny of gesplit is nie.
Ons bout die conveyor aan die staal raam vas met 7mm boute en moere met 20mm staal washers aan die conveyoyr kant.
Aan die buite kant word die bout vasgetrek met 'n moer, en die ekstra bout word afgesny. Die bout en moer word aan mekaar vas gesweis, sodat dit nie los kom nie.
Die bout en moer word aan mekaar vas gesweis, sodat dit nie los kom nie.
Optioneel ekstra
Vir beeste wat voer bakke rond skuif
Ons sweis 50x50 square tube aan die voerbak vas op die vier hoeke, soos in foto bo.
Slaan yster pale (Y-standards) deur die square tubes in die grond in.
4 x Square tube op al vier hoeke
R 80 per voerbak
Kalf voer bakke en water krippe.
Klein kalwers voer bakke en water krippe word gebou met 32x32 square tube en is 400 hoog en 500 breed.
Beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter.
Kalf voer bakke met dakke is beskikbaar in lengtes van 2,4 meter en 3 meter lank.

Fotos
Bees voer bakke
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos
Bees voer bakke

6 meter bees voer bakke oppad na 'n kliënt
Video lengte = 28 sekondes
Beeste eet lekker uit die 6 meter voerbak
Video lengte = 36 sekondes
3 meter bees voer bakke
Video lengte = 33 sekondes
6 meter bees voer bakke
Video lengte = 27 sekondes
6 meter bees voer bakke oppad na 'n kliënt
Video lengte = 28 sekondes
3 meter bees voer bakke gebou vir kliënt
Video lengte = 43 sekondes
Dit is hoe ons die voer bakke bou
Video lengte = 1 minuut 28 sekondes
Video ontvang vanaf kliënt, waar sy beeste eet uit ons voer bakke
Video lengte = 22 sekondes
3 meter bees voer bakke deurs ons gebou