Wild voer bakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Sterk voer bakke gebou met square tube, rectangular tube en vol dikte ply conveyor.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 1 600
R 1 750
R 2 000
R 2 200
Wild voer bakke met dakke
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Spaar geld deur voer droog te hou wanneer dit reën, en voer wat nie uit droog in die son nie. Die dakke kan van die voer bakke afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 3 900
R 4 450
R 4 600
R 4 850
Wild voer bakke met dip rollers  (bosluis beheer)
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Effektiewe beheer van bosluise. Sterk gebou met square tube en rectangular tube. Dip rollers vir beide die 500 breed en die 700 breed voer bakke is 50mm staal pyp. Vol dikte conveyor (wat nie gesplit is nie) word gebruik.
Lengte x Hoogte
1500 x 400 verstel na 700
2000 x 400 verstel na 700
2400 x 400 verstel na 700
3000 x 400 verstel na 700
R 2 700
R 3 000
R 3 300
R 3 600
Wild voer bakke met dip rollers en dakke  (bosluis beheer)
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Voer bly droog wanneer dit reën en word nie deur die son uit gedroog nie, terwyl effektiewe beheer van bosluise toegepas word. Die dakke kan afgehaal word deur 8x 10mm boute los te draai. Sterk gebou met square tube en rectangular tube.
Lengte x Hoogte
1500 x 400 verstel na 700
2000 x 400 verstel na 700
2400 x 400 verstel na 700
3000 x 400 verstel na 700
R 4 550
R 5 100
R 5 450
R 5 750
Wild water krippe
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die vlotter klep (inlet float) wat ingesluit is, is 'n lae druk met 20mm inlaat. Indien boere 'n ander vlotter klep wil gebruik, word R200 van die prys afgetrek en die boer koop en sit die vlotter klep van sy keuse in. Ons sal die gat en ondersteuning plaat bou volgens die boer se vlotter klep se inlaat pyp deursnee.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 1 900
R 2 000
R 2 250
R 2 400
Wild sout lek en wild lek staanders
Meer inligting, fotos en kort videos  -  Kliek hier
Die sout lek staanders se raam word gebou met 2mm dik staal. Die staal waarop die sout lek blok staan is 3mm dik staal. Die voete / bene van die sout lek staander is 15cm hoog, met ekstra 10cm round bar wat daaraan vas gesweis is en in die grond in gehammer word.
Vir wild bou ons sout lek staanders sonder ekstra raam - asook met 'n ekstra raam wat verhoed dat die sout blok van die staander af gestoot word deur groter wild.
Die sout lek staanders is 430 x 430 x 150
Sonder ekstra raam
Met 'n ekstra raam
R 300
R 350
700 breed
500 breed
R 1 250
R 1 350
R 1 550
R 1 650
700 breed
500 breed
R 3 300
R 3 550
R 3 950
R 4 350
700 breed
500 breed
R 1 600
R 1 650
R 1 800
R 1 950
700 breed
500 breed
R 2 450
R 2 750
R 3 050
R 3 300
700 breed
500 breed
R 4 050
R 4 600
R 4 950
R 5 200
Koedoe voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
1500 x 700 x 1200
2000 x 700 x 1200
2400 x 700 x 1200
3000 x 700 x 1200
R 1 850
R 2 050
R 2 400
R 2 550
Kameelperd voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 700 x 3000
2400 x 700 x 3000
3000 x 700 x 3000
R 3 150
R 3 450
R 3 650
1500 x 500 verstel na 900
2000 x 500 verstel na 900
2400 x 500 verstel na 900
3000 x 500 verstel na 900
1500 x 700 verstel na 1200
2000 x 700 verstel na 1200
2400 x 700 verstel na 1200
3000 x 700 verstel na 1200
R 2 750
R 3 050
R 3 350
R 3 650
R 2 800
R 3 100
R 3 400
R 3 700
R 2 500
R 2 800
R 3 100
R 3 350
R 2 550
R 2 850
R 3 150
R 3 400
Die hoogte van die voer bakke is verstelbaar vanaf 400 na 700 hoog, vanaf 500 na 900 hoog, en vanaf 700 na 1200 hoog. Vir die voer bakke wat verstel vanaf 700 tot 1200, word 50x50 square tube aan die vier hoeke vas gesweis, waardeur 'n yster paal (Y-standard) in die grond in geslaan kan word - sodat die wild nie die voer bakke om stamp nie.
1500 x 500 verstel na 900
2000 x 500 verstel na 900
2400 x 500 verstel na 900
3000 x 500 verstel na 900
1500 x 700 verstel na 1200
2000 x 700 verstel na 1200
2400 x 700 verstel na 1200
3000 x 700 verstel na 1200
R 4 600
R 5 150
R 5 500
R 5 800
R 4 650
R 5 200
R 5 550
R 5 850
R 4 100
R 4 650
R 5 000
R 5 250
Die hoogte van die voer bakke is verstelbaar vanaf 400 na 700 hoog, vanaf 500 na 900 hoog, en vanaf 700 na 1200 hoog. Vir die voer bakke wat verstel vanaf 700 tot 1200, word 50x50 square tube aan die vier hoeke vas gesweis, waardeur 'n yster paal (Y-standard) in die grond in geslaan kan word - sodat die wild nie die voer bakke om stamp nie.
Wild voer bakke - water krippe - rooibok - kameelperd - koedoe - wildebees - nyala
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us
Prys lys - Wild produkte  -  Oktober 2025



Bestellings
Kontak ons enige tyd indien u verdere inligting nodig het, of enige vrae het.
Die produkte word op bestelling gebou.
Geen BTW betaalbaar nie.
Deposito van 70% is betaalbaar, waarmee meeste van die materiaal gekoop word.
Balans betaling is betaalbaar wanneer die bestelling klaar gebou is.
Indien u 'n bestelling wil plaas, stuur vir ons die volgende inligting.
Ons sal vir u 'n kwotasie stuur, en 'n faktuur wanneer die balans betaling gemaak is.
- Besigheid naam - of persoon naam en van aan wie die kwotasie / faktuur uitgemaak moet word.
- Pos adres.
- Kontak persoon en telefoon nommer.
- Epos adres.
- Produkte wat u wil koop, mates en hoeveelhede.

Vervoer en aflewering
Ons doen nie self vervoer en aflewering nie.
Die kopers moet die vervoer reel, maar ons kan help om vervoer te reel met mense en besighede wie gereeld goedere by ons kom laai en aflewer. Stuur net vir ons 'n WhatsApp met "pin location", en ons kry kwotasies vir die vervoer van u goedere.
Ons sal vir die koper die vervoerder se kontak besonderhede gee om finale reelings te tref.
Alle betalings word direk aan die vervoerder gemaak.
Sien skakel hier onder vir mense wie gereeld vervoer en aflewering doen.
Lys van vervoerders en hul besonderhede - Kliek hier
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Prys lys
Wild produkte

Wild voer bakke
Inligting, fotos en kort videos - kliek hier
Sterk voer bakke gebou met square tube, rectangular tube en vol dikte ply conveyor.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 1 600
R 1 750
R 2 000
R 2 200
R 1 250
R 1 350
R 1 550
R 1 650
500 breed
700 breed
Koedoe voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
1500 x 700 x 1200
2000 x 700 x 1200
2400 x 700 x 1200
3000 x 700 x 1200
R 1 850
R 2 050
R 2 400
R 2 550
Kameelperd voer bakke
Lengte x Breedte x Hoogte
2000 x 700 x 3000
2400 x 700 x 3000
3000 x 700 x 3000
R 3 150
R 3 450
R 3 650
Wild voer bakke met dakke
Inligting, fotos en kort videos - kliek hier
Spaar geld deur voer droog te hou wanneer dit reën, en voer wat nie uit droog in die son nie. Die dakke kan van die voer bakke afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lengte x Hoogte
700 breed
500 breed
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
R 3 900
R 4 450
R 4 600
R 4 850
R 3 300
R 3 550
R 3 950
R 4 350
Wild voer bakke met dip rollers
Inligting, fotos en kort videos - kliek hier
Effektiewe beheer van bosluise. Sterk gebou met square tube en rectangular tube. Dip rollers vir beide 500 breed en 700 breed voer bakke is 50mm staal pyp. Vol dikte conveyor.
Die hoogte van die voer bakke is verstelbaar vanaf 400 na 700 hoog, vanaf 500 na 900 hoog, en vanaf 700 na 1200 hoog.
Vir die voer bakke wat verstel vanaf 700 tot 1200, word 50x50 square tube aan die vier hoeke vas gesweis, waardeur 'n yster paal (Y-standard) in die grond in geslaan kan word - sodat die wild nie die voer bakke om stamp nie.
Lengte x Hoogte
700 breed
500 breed
1500 x 400 verstel na 700
2000 x 400 verstel na 700
2400 x 400 verstel na 700
3000 x 400 verstel na 700
R 2 700
R 3 000
R 3 300
R 3 600
R 2 450
R 2 750
R 3 050
R 3 300
Lengte x Hoogte
700 breed
500 breed
1500 x 500 verstel na 900
2000 x 500 verstel na 900
2400 x 500 verstel na 900
3000 x 500 verstel na 900
R 2 750
R 3 050
R 3 350
R 3 650
R 2 500
R 2 800
R 3 100
R 3 350
Lengte x Hoogte
700 breed
500 breed
1500 x 700 tot 1200
2000 x 700 tot 1200
2400 x 700 tot 1200
3000 x 700 tot 1200
R 2 800
R 3 100
R 3 400
R 3 700
R 2 550
R 2 850
R 3 150
R 3 400
Inligting, fotos en kort videos - kliek hier
Effektiewe beheer van bosluise. Sterk gebou met square tube en rectangular tube. Dip rollers vir 500 breed en die 700 breed voer bakke is 50mm staal pyp. Vol dikte conveyor.
Die hoogte van die voer bakke is verstelbaar vanaf 400 na 700 hoog, vanaf 500 na 900 hoog, en vanaf 700 na 1200 hoog.
Vir die voer bakke wat verstel vanaf 700 tot 1200, word 50x50 square tube aan die vier hoeke vas gesweis, waardeur 'n yster paal (Y-standard) in die grond in geslaan kan word - sodat die wild nie die voer bakke om stamp nie.
Lengte x Hoogte
700 breed
500 breed
1500 x 400 verstel na 700
2000 x 400 verstel na 700
2400 x 400 verstel na 700
3000 x 400 verstel na 700
R 4 550
R 5 100
R 5 450
R 5 750
R 4 050
R 4 600
R 4 950
R 5 200
Lengte x Hoogte
700 breed
500 breed
1500 x 500 verstel na 900
2000 x 500 verstel na 900
2400 x 500 verstel na 900
3000 x 500 verstel na 900
R 4 600
R 5 150
R 5 500
R 5 800
R 4 100
R 4 650
R 5 000
R 5 250
Lengte x Hoogte
700 breed
1500 x 700 tot 1200
2000 x 700 tot 1200
2400 x 700 tot 1200
3000 x 700 tot 1200
R 4 650
R 5 200
R 5 550
R 5 850
Wild voer bakke met dip rollers & dakke
Wild water krippe
Inligting, fotos en kort videos - kliek hier
Die vlotter klep (inlet float) wat ingesluit is, is 'n lae druk met 20mm inlaat.
Indien boere 'n ander vlotter klep wil gebruik, word R200 van die prys afgetrek en die boer koop en sit die vlotter klep in.
Ons bou die ondersteuning plaat volgens die boer se vlotter klep se inlaat pyp deursnee.
Lengte x Hoogte
1500 x 400
2000 x 400
2400 x 400
3000 x 400
700 breed
500 breed
R 1 900
R 2 000
R 2 250
R 2 400
R 1 600
R 1 650
R 1 800
R 1 950
Wild water krippe
Inligting, fotos en kort videos - kliek hier
Die sout lek staanders se raam word gebou met 2mm dik staal. Die expanded metal waarop die sout lek blok staan is 3mm dik staal.
Die voete / bene van die sout lek staander is 15cm hoog, met ekstra 10cm round bar wat in die grond in geslaan word.
Die ekstra staal raam verhoed dat die sout lek blok van die staander af gestoot word.
Lengte x Breedte  x Hoogte
430 x 430 x 150
Sonder ekstra raam
Met ekstra raam
R 300
R 350
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us

072 132 3668
info@affordable-solutions.co.za

Oktober 2025