Beskikbaar in lengtes van: 1,5 meter - 2 meter - 2,4 meter - 3 meter
Skaap voer bakke
Ons bou 'n verskeidenheid baie sterk voer bakke vir skape teen bekostigbare pryse.
Aandag word gegee aan kleiner detail, sodat ons vir die boer die beste kwaliteit voer bakke kan lewer, wat koste effektief is en ook goed lyk op die boer se plaas of in sy krale.
Skaap voer bakke - skaap water krip - soutlek staanders Video lengte = 31 sekondes
Voerbak vir skaap lammers Video lengte = 47 sekondes
Fotos van skaap voer bakke Kliek op die fotos om te vergroot
Videos van skaap voer bakke
Hierdie voer bakke word gebou met 'n sterk waterdigde staal raam, wat met twee lae red oxide en twee lae swart industriële verf geverf word. Die conveyor wat gebruik word, is vol dikte conveyor, wat met boute en moere aan die staal raam vasgetrek is. Die bout en moer word aan mekaar gesweis sodat dit nie sal los kom nie, en dan weer geverf.
Skaap voer bakke 500 breed
Die mates van die voer bakke is in die beskrywings hier onder. Ons bou ook volgens die boer se mates, indien die boer spesifieke lengte, breedte en/of hoogte soek.
Hoeveel voer verloor boere elke jaar wat nat reën? Dakke verhoed dat voer nat reën en ook dat die son die voer uit droog.
Skaap voer bakke met dakke
Skaap lammers voer bakke
Skaap voer bakke met lusern mandjies
Die openinge waardeur die lammers eet, is 14cm breed, of volgens die boer se mates.
Voer bakke met mandjies se voer vermorsing is baie min. Ons boere kliënte sê dat die voer vermorsing is 70% minder is.
Besig om skaap voer bakke te bou Video lengte = 28 sekondes
Hoe ons die voer bakke bou Video lengte = 1 minuut 28 sekondes
Skaap voer bakke en water krippe Video lengte = 1 minuut 16 sekondes
Video vanaf kliënt gekry - Skape eet uit voerbak wat ons gebou het Video lengte = 34 sekondes
Sout lek staaders
Staanders is 430 x 430 groot, met 150 mm lang bene. Onder aan die bene is 10mm round bar, wat in die grond in geslaan word.
Skaap lammers voer bakke Video lengte = 62 sekondes
Skaap self voerder voer bakke Video lengte = 2 minute
Skaap voer bakke 300 breed
Breedte: 300 mm (30cm) Hoogte: 300 mm (30cm)
Breedte: 500 mm (50cm) Hoogte: 300 mm (30cm)
Voerbak breedte: 500 mm (50cm) Hoogte: 300 mm (30cm) Lengtes: 2,4 meter - 3 meter
'n Verskeidenheid baie sterk voer bakke vir skape teen bekostigbare pryse.
Aandag word gegee aan kleiner detail, sodat ons vir die boer die beste kwaliteit voer bakke kan lewer, wat koste effektief is en goed lyk op die boer se plaas.
Die voer bakke word gebou met 'n sterk waterdigde staal raam, wat met red oxide en verf geverf word.
Die conveyor is vol dikte conveyor, wat met boute en moere aan die staal raam vas gebout word. Die bout en moer word aan mekaar gesweis sodat dit nie sal los kom nie.
Skaap voer bakke 500 breed
Breedte: 500 mm (50cm) Hoogte: 300 mm (30cm)
Beskikbaar in lengtes van: 2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter
Sien fotos & videos verder af in hierdie blad
Skaap voer bakke 300 breed
Breedte: 300 mm (30cm) Hoogte: 300 mm (30cm)
Beskikbaar in lengtes van: 2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter
Skaap voer bakke met dakke
Hoeveel voer verloor boere elke jaar wat nat reën? Dakke verhoed dat voer nat reën en ook dat die son die voer uit droog.
Voerbak breedte: 500 mm (50cm) Voerbak hoogte: 300 mm (30cm) Lengtes: 2,4 meter - 3 meter
Dak breedte: 1200 mm (120cm) Dak lengte: 1 meter langer as voerbak Dak hoogte: 900 mm (90cm) Lengtes: 2,4 meter - 3 meter