Boerbok self voerder voer bakke
Video lengte = 2 minute
Boerbok voer bakke met dakke

Fotos van boerbok voer bakke met dakke
Kliek op die fotos om te vergroot
Die staal raam van die voerbak en die dak word gebou met square tube, en geverf met red oxide verf en swart industriële verf.
Die conveyor is vol dikte (12mm tot 20mm dik), en is baie sterk.

Videos van boerbok voer bakke met dakke
Boerbok voer bakke met 'n dak
Video lengte = 37 sekondes
Hoeveel voer en geld verloor die boer deur voer wat nat reën. Wanneer dit nie reën nie, droog die son die voer uit wat verlies van voer kwaliteit veroorsaak.
Boerbok self voerder voer bakke
Video lengte = 2 minute
Boerbok self voerder - 1 meter lank
Video lengte = 51 sekondes
Die voer bakke word gebou in lengtes van 2 meter - 2,4 meter - 3 meter.
Die dakke is 1 meter langer as wat die voer bakke is.
Die dakke kan afgehaal word van die voer bakke, deur 8x 10mm boute uit te draai.
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Boerbok voer bakke met dakke

Hoeveel voer en geld verloor die boer deur voer wat nat reën. Wanneer dit nie reën nie, droog die son die voer uit wat verlies van voer kwaliteit veroorsaak.
Die staal raam van die voerbak en die dak word gebou met square tube, en geverf met red oxide verf en swart industriële verf.
Die conveyor is vol dikte (12mm tot 20mm), en is baie sterk.
Die voer bakke word gebou in lengtes van
2 meter - 2,4 meter - 3 meter.
Die dakke is 1 meter langer as wat die voer bakke is.
Die dakke kan afgehaal word van die voer bakke, deur 8x 10mm boute uit te draai.

Fotos
Boerbok voer bakke met dakke
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos