Bees voer bakke met rame vir voer krale gebou in lengtes van 2,4 meter - 3 meter - 4 meter en 6 meter lank. Die voer bakke se hoogte is 550 en die breedte is 700. Die rame is 1 meter hoog bo die voerbak en die opening waardeur die beeste eet is 500mm hoog.
Fotos van bees voer bakke met voerkraal rame Kliek op fotos om te vergroot
Die voer bakke en rame word gebou met square tube, rectangular tube en pyp, wat met twee lae red oxide geverf word, en dan met twee lae swart industriële verf. Die conveyor is vol dikte conveyor van 15mm tot 25mm dik. Die rame kan van die voer bakke afgehaal word deur 2 of 3x 10mm boute uit te draai.
Videos van bees voer bakke met voerkraal rame
6 meter voerkraal voer bakke met rame, wat vas is met 10mm boute Video lengte = 56 sekondes
Voer bakke (6 meter) met voerkraal rame Video lengte = 53 sekondes
Bees voer bakke met rame vir voer krale gebou in lengtes van 2,4 meter - 3 meter - 4 meter en 6 meter lank.
Die voer bakke se hoogte is 550 en die breedte is 700. Die rame is 1 meter hoog bo die voerbak en die opening waardeur die beeste eet is 500mm hoog.
Die voer bakke en rame word gebou met square tube, rectangular tube en pyp, wat met red oxide geverf word, en dan met swart industriële verf. Die rame kan van die voer bakke afgehaal word deur 2 of 3x 10mm boute uit te draai.
Die conveyor is vol dikte conveyor van 15mm tot 25mm dik.
Fotos Bees voer bakke met voerkraal rame - Kliek op fotos om te vergroot -
Videos Bees voer bakke met voerkraal rame
6 meter voerkraal voer bakke met rame, wat vas is met 10mm boute Video lengte = 56 sekondes
Voer bakke (6 meter) met voerkraal rame Video lengte = 53 sekondes