Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting
Wild voer bakke

Baie tyd en aandag word gegee aan die kleiner besonderhede met die bou van die voer bakke, sodat ons vir die boer die beste kwaliteit voer bakke kan lewer, wat koste effektief is en ook goed lyk op die boer se plaas of in sy teel kampe.
Standaard wild voer bakke
Hoeveel geld verloor 'n wild boer aan voer wat nat reën? Die son droog ook voer uit.
Ons bou dakke vir die wild voer bakke, wat die reën en son uit die voer hou. Die boer wie se voerbak in die foto is, sê dat hy het oor 2 jaar baie reën storms gehad, en nog nooit nat voer gehad nie.
Wild voer bakke met dip rollers  -  bosluis beheer
Baie sterk en netjiese voer bakke wat baie effektief werk teen bosluis beheer.
Gebou met staal en die voerbak waar die voer ingegooi word is vol dikte conveyor.
Die wild voer bakke met dip rollers is 500 en 700 breed en beskikbaar in lengtes van
1.5 meter - 2 meter - 2,4 meter - 3 meter lank.
Hoogte is verstelbaar vanaf 400 hoog tot 700 hoog, vanaf 500 hoog tot 900 hoog en vanaf 700 hoog tot 1200 hoog vir groter wild soos elande en koedoes.
Baie sterk wild voer bakke teen bekostigbare pryse.

Fotos van wild voer bakke
Kliek op fotos om te vergroot

Videos van wild voer bakke
Wild voer bakke - 2 meter
Video lengte = 35 sekondes
Hoeveel lusern in 'n 3 meter wild voerbak
Video lengte = 39 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers - 2 meter
Video lengte = 58 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers - 3 meter
Video lengte = 58 sekondes
Wild voer bakke met dakke
Word gebou met 'n sterk staal raam en vol dikte conveyor. Die voer bakke is baie sterk.
Die wild voer bakke is 400 hoog, en ons bou dit 500 en 700 breed vir kleiner en groter wild.
Staal raam van dakke vir voer bakke
Video lengte = 39 sekondes
Inligting, fotos en videos: Wild voer bakke met dip rollers
Koedoe voer bakke
Tanien vergifting by koedoes is 'n realiteit gedurende winter maande. Voer vir koedoes in die winter is noodsaaklik, maar koedoes loop maklik weg van voer bakke wanneer ander wild by die voer bakke is.
Op die vier hoeke word 50x50 square tubes vas gesweis, waardeur 'n yster paal (Y-standard) in die grond in geslaan word sodat die wildebeeste ens nie die voer bakke kan om stamp nie.
Hierdie voer bakke werk ook baie goed vir ander groot wild soos elande.
Kameelperd voer bakke
Die kameelperd voer bakke word gebou met 50x50 square tube en 50x25 reactangular tube (2mm dik), en vol dikte conveyor wat nie dunner gesplit is nie.
Die voer bakke is 3 meter hoog, waarvan die boer 50cm tot 70cm in die grond sement.
Aan die een kant is 'n leer sodat mense maklik kan op klim om voer in te gooi, of om die voerbak skoon te maak. Die voerbak en conveyor is sterk genoeg dat werkers in die voerbak kan loop.
Koedoe en kameelperd voer bakke
Video lengte = 3 minute
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Beskikbaar in lengtes van
1,5 meter - 2 meter - 2,4 meter - 3 meter
Koedoe voer bakke is 1,2 meter hoog, wat verhoed dat meeste wild soos wildebeeste nie by die voer kan bykom nie.
Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Wild voer bakke

Sterk wild voer bakke teen bekostigbare pryse.
Baie tyd en aandag word gegee aan die kleiner besonderhede met die bou van die voer bakke, sodat ons vir die boer die beste kwaliteit kan lewer, wat koste effektief is en ook goed lyk op die boer se plaas of in sy teel kampe.
Standaard wild voer bakke
Word gebou met 'n sterk staal raam en vol dikte conveyor. Die voer bakke is baie sterk.
Die wild voer bakke is 400 hoog, en ons bou dit 500 en 700 breed vir kleiner en groter wild.
Beskikbaar in lengtes van
1,5 meter - 2 meter - 2,4 meter - 3 meter
Wild voer bakke met dakke
Hoeveel geld verloor 'n wild boer aan voer wat nat reën? Die son droog ook voer uit.
Ons bou dakke vir die wild voer bakke, wat die reën en son uit die voer hou. Die boer wie se voerbak in die foto is, sê dat hy het oor 2 jaar baie reën storms gehad, en nog nooit nat voer gehad nie.
Wild voer bakke met dip rollers
bosluis beheer
Baie sterk en netjiese voer bakke wat baie effektief werk teen bosluis beheer.
Gebou met staal en die voerbak waar die voer ingegooi word is vol dikte conveyor.
Wild voer bakke met dip rollers is 500 en 700 breed en beskikbaar in lengtes van
1.5 meter - 2 meter - 2,4 meter - 3 meter lank.
Hoogte is verstelbaar vanaf 400 hoog tot 700 hoog, vanaf 500 hoog tot 900 hoog en vanaf 700 hoog tot 1200 hoog vir groter wild soos elande en koedoes.
Vir meer inligting, fotos en videos, sien:
Wild voer bakke met dip rollers
Koedoe voer bakke
Hierdie voer bakke werk ook baie goed vir ander groot wild soos elande.
Tanien vergifting by koedoes is 'n realiteit gedurende winter maande. Voer vir koedoes in die winter is noodsaaklik, maar koedoes loop maklik weg van voer bakke wanneer ander wild by die voer bakke is.
Koedoe voer bakke is 1,2 meter hoog, wat verhoed dat meeste wild soos wildebeeste nie by die voer kan bykom nie.
Op die vier hoeke word 50x50 square tubes vas gesweis, waardeur 'n yster paal (Y-standard) in die grond in geslaan word sodat die wildebeeste ens nie die voer bakke kan om stamp nie.
Kameelperd voer bakke
Die kameelperd voer bakke word gebou met 50x50 square tube en 50x25 reactangular tube (2mm dik), en vol dikte conveyor wat nie dunner gesplit is nie.
Die voer bakke is 3 meter hoog, waarvan die boer 50cm tot 70cm in die grond sement.
Aan die een kant is 'n leer sodat mense maklik kan op klim om voer in te gooi, of om die voerbak skoon te maak. Die voerbak en conveyor is sterk genoeg dat werkers in die voerbak kan loop.

Fotos
Wild voer bakke
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos
Wild voer bakke

Wild voer bakke - 2 meter
Video lengte = 35 sekondes
Staal raam van dakke vir voer bakke
Video lengte = 39 sekondes
Koedoe en kameelperd voer bakke
Video lengte = 3 minute
Fotos en videos verder af in hgierdie blad
Fotos en videos verder af in hgierdie blad

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us

072 132 3668
info@affordable-solutions.co.za