Wild voer bakke met dip rollers wat baie sterk is en effektief werk vir bosluis beheer. Die voer bakke word gebou met 'n sterk waterdigde staal raam en vol dikte conveyor.
Voer bakke met dip rollers is beskikbaar in lengtes van 1.5 meter, 2 meter, 2.5 meter en 3 meter lank. Dip roller voer bakke is beskikbaar in breedtes van 500mm en 700mm.
Die voer bakke se raam word gebou met square tube en rectangular tube.
Binne die square tube bene, is nog square tube met 'n voetstuk. Om die voerbak se hoogte te verstel, haal die boute uit op elke been en verstel na die gewensde hoogte.
Die houers waarin die dip gegooi word - en die rollers is: 700mm breed voer bakke het 8cm breed en 4cm diep dip houers, met 50mm staal pyp rollers. 500mm breed voer bakke het 8cm breed en 4cm diep dip houers, met 50mm staal pyp rollers. Die staal rollers kan uitgehaal word om die dip houers skoon te maak.
Die staal raam, dip houers en rollers word geverf met red oxide en swart industriële verf.
Die bak gedeelte waarin die voer gegooi word, is vol dikte conveyor. Die rollers met die dip gif rol teen die nek en bors van die wild wanneer hulle eet. 'n Olie basis gif soos Deadline word aanbeveel, wat deur die vel opgeneem word. Dit vryf ook af teen die gras soos wat die wild deur die veld loop.
Wild voer bakke met dip rollers - sonder en met dakke Video lengte = 1 minuut 48 sekondes
2 meter wild voer bakke met dip rollers Video lengte = 58 sekondes
Fotos van wild voer bakke met dip rollers Kliek op die fotos om te vergroot
Videos van wild voer bakke met dip rollers
Hoogte verstellings is 10cm uit mekaar.
3 meter wild voer bakke met dip rollers Video lengte = 59 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers en dakke - droog na baie reën Video lengte = 50 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers en dakke Video lengte = 31 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers en dakke Video lengte = 25 sekondes
Ons bou ook die wild voer bakke met dip rollers met dakke.
Die dakke verhoed ook dat die voer nat reën wat die boer geld bespaar. Wanneer die warm somer son skyn, verhoed die dakke dat die son die voer uit droog.
Die dakke word bo-op die voerbak vas geboud met 8x 10mm boute. Wanneer die hoogte van die voerbak verstel word, bly die dak se hoogte vanaf die voerbak dieselfde op enige hoogte verstelling.
Vanaf 400 tot 700 hoog. Vanaf 500 tot 900 hoog. Vanaf 700 tot 1200 hoog.
Bosluis beheer is mees belangrik gedurende die reën seisoen. Die gif soos "Deadline" is baie duur en 'n olie basis gif. Wanneer dit reën word die bakke waarin die gif is vir die rollers, vol water. Die olie basis gif dryf bo-op die water en loop uit soos meer reën water die gif houers vol maak.
Wild voer bakke met dip rollers wat baie sterk is en effektief werk vir bosluis beheer. Die voer bakke word gebou met 'n sterk waterdigde staal raam en vol dikte conveyor.
Voer bakke met dip rollers is beskikbaar in lengtes van 1.5 meter, 2 meter, 2.5 meter en 3 meter lank.
Dip roller voer bakke is beskikbaar in breedtes van 500mm en 700mm.
Die voer bakke se raam word gebou met square tube en rectangular tube.
Binne in die square tube bene, is nog square tube met 'n voetstuk. Om die voerbak se hoogte te verstel, haal die boute uit op elke been en verstel na die gewensde hoogte.
Hoogte verstellings is 10cm uit mekaar.
Vanaf 400 tot 700 hoog. Vanaf 500 tot 900 hoog. Vanaf 700 tot 1200 hoog.
Die houers waarin die dip gegooi word is:
700mm breed voer bakke het 8cm breed en 4cm diep dip houers, met 50mm staal rollers.
500mm breed voer bakke het 8cm breed en 3cm diep dip houers, met 50mm staal rollers.
Die staal rollers kan uitgehaal word om die dip houers skoon te maak.
Staal raam, dip houers en rollers word geverf met red oxide en swart industriële verf.
Die bak gedeelte waarin die voer gegooi word, is sterk vol dikte conveyor.
Die rollers met die dip gif rol teen die nek en bors van die wild wanneer hulle eet. 'n Olie basis gif soos Deadline word aanbeveel, wat deur die vel opgeneem word. Dit vryf ook af teen die gras soos wat die wild deur die veld loop.
Wild voer bakke met dip rollers en dakke.
Die dakke verhoed ook dat die voer nat reën wat die boer geld bespaar. Wanneer die warm somer son skyn, verhoed die dakke dat die son die voer uit droog.
Die dakke word bo-op die voerbak vas geboud met 8x 10mm boute. Wanneer die hoogte van die voerbak verstel word, bly die dak se hoogte vanaf die voerbak dieselfde op enige hoogte verstelling.
Fotos Wild voer bakke met dip rollers - kliek op fotos om te vergroot -
Videos Wild voer bakke met dip rollers
Wild voer bakke met dip rollers Video lengte = 1 minuut 48 sekondes
2 meter wild voer bakke met dip rollers Video lengte = 58 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers en dakke droog na baie reën Video lengte = 50 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers en dakke Video lengte = 31 sekondes
Wild voer bakke met dip rollers en dakke Video lengte = 25 sekondes