Wild water krippe word gebou in lengtes van 1,5 meter - 2 meter - 2,5 meter - 3 meter. Hoogte is 400 hoog, en die breedte is 700.
Vir kleiner wild soos duikers, steen bokke, spring bokke, nyalas, bos bokke, rooi bokke en selfs groter wild soos wildebeeste, bou ons water krippe wat 500 breed en 400 hoog is.
Die vlotterklep (float) word beskerm deur 'n staal raam soos in die foto links.
Die vlotterklep wat ingesluit is, is 'n lae druk vlotterklep. Die inlaat pyp buite mate is 20mm. Indien 'n boer 'n groter vlotterklep wil gebruik, sal ons vir hom die agterplaat maak en die gat boor volgens die inlaat pyp se deursnee, sodat hy die vlotterklep van sy keuse kan gebruik.
In so geval trek ons die vlotterklep wat ingesluit, van die verkoop prys af (- R 200), en die boer kan dan self die flotterklep van sy keuse aankoop. Die boer moet net vir ons laat weet hoe lank die vlotterklep is, sodat ons die staal raam wat dit beskerm kan aanpas.
Fotos van wild water krippe Kliek op die fotos om te vergroot
Videos van wild water krippe
Wild water krip - 3 meter lank Video lengte = 27 sekondes
Buffel water krip - 4 meter lank Video lengte = 39 sekondes
Wild water krippe word gebou in lengtes van 1,5 meter - 2 meter - 2,5 meter - 3 meter. Hoogte is 400 hoog, en die breedte is 700.
Vir kleiner wild soos duikers, steen bokke, spring bokke, nyalas, bos bokke, rooi bokke en groter wild soos wildebeeste, bou ons water krippe wat 500 breed en 400 hoog is.
Die vlotterklep (float) word beskerm deur 'n staal raam soos in die foto links.
Die vlotterklep wat ingesluit is, is 'n lae druk vlotterklep. Die inlaat pyp buite mate is 20mm. Indien 'n boer 'n groter vlotterklep wil gebruik, sal ons vir hom die agterplaat maak en die gat boor volgens die inlaat pyp se deursnee, sodat hy die vlotterklep van sy keuse kan gebruik.
In so geval trek ons die vlotterklep wat ingesluit, van die verkoop prys af (- R 200), en die boer kan dan self die flotterklep van sy keuse aankoop.
Die boer moet net vir ons laat weet hoe lank die vlotterklep is, sodat ons die staal raam wat dit beskerm kan aanpas.
Fotos Wild water krippe - kliek op fotos om te vergroot -
Videos Wild voer bakke
Wild water krip - 3 meter lank Video lengte = 27 sekondes
Buffel water krip - 4 meter lank Video lengte = 39 sekondes