Skaap en boerbok nek klamp

Nek klampe wat aan jou drukgang gekoppel word, om jou skape en boer bokke hantering makliker, vinniger, veiliger en meer effektief te maak.

Fotos van skaap en boerbok nek klampe
Kliek op fotos om te vergroot

Videos van nek klampe vir skape & boer bokke
Nek klampe vir skape en boer bokke
Hoogte van nek klamp = 1100  ::  Breedte = 500
Video lengte = 62 sekondes
Kliënt het 'n werks krat gehad met swaai hek, wat ons vir hom vervang het met 'n nek klamp. Kliënt is baie gelukkig en het die video gestuur.
Video lengte = 21 sekondes
Lewende hawe voer bakke, water krippe en hanterings toerusting
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons       ::       Home | Products | Price list | Contact us

Tuis | Produkte | Pryslys | Kontak ons       ::       Home | Products | Pricelist | Contact us

Telefoon & WhatsApp:  072 132 3668    ::    Epos:  info@affordable-solutions.co.za

Kontak ons

Ons is 16km vanaf Brits en
10km vanaf Hartbeespoort.

Selfoon en WhatsApp
072 132 3668

Epos adres
info@affordable-solutions.co.za

meer inligting >>>

Bestellings

Ons bou die produkte op bestelling. Indien u 'n bestelling wil plaas

meer inligting >>>
Vervoer & aflewering

Ons doen nie self vervoer nie, maar kan help reël indien nodig.

meer inligting >>>
Die nek klampe is baie sterk.
Die hoof raam en die klampe se rame word gebou met 32x32 square tube.
Die ratte word gebou met 5mm dik staal.
Aan die klampe se rame sweis ons 3mm dik expanded metal.
Die klampe kan breër gestel word, deur die boute te skuif na die buitenste gate. Sien die rooi sirkel in die foto links.
Ons sweis vier ogies aan die nek klamp, waardeur 10mm round bars (ingesluit in prys) gesteek word om die nek klamp aan jou drukgang te koppel.
Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us
Skaap en boerbok nek klampe

Nek klampe wat aan jou drukgang gekoppel word, om jou skape en boer bokke hantering makliker, vinniger, veiliger en meer effektief te maak.
Die nek klampe is baie sterk.
Die hoof raam en die klampe se rame word gebou met 32x32 square tube.
Die ratte word gebou met 5mm dik staal.
Aan die klampe se rame sweis ons 3mm dik expanded metal.
Die klampe kan breër gestel word, deur die boute te skuif na die buitenste gate. Sien die rooi sirkel in die foto bo.
Ons sweis vier goies aan die nek klamp, waardeur 10mm round bars (ingesluit in prys) gesteek word om die nek klamp aan jou drukgang te koppel.

Fotos
Skaap en boerbok nek klampe
- kliek op fotos om te vergroot -

Videos
Skaap en boerbok nek klampe

Nek klampe vir skape en boer bokke
Hoogte x Breedte = 1100 x 500
Video lengte = 62 sekondes
Kliënt het 'n werks krat gehad, wat ons vir hom 'n nek klamp in gebou het. Kliënt is gelukkig en het die video gestuur.
Video lengte = 21 sekondes

Tuis | Produkte | Prys lys | Kontak ons

Home | Products | Price list | Contact us

072 132 3668
info@affordable-solutions.co.za