Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Lewende hawe water krippe trog
Bees water krippe is 550 hoog en 700 breed.
Klein kalf water krippe is 400 hoog en 500 breed.

Water krippe (trog) word gebou in lengtes van 2,4m - 3m - 4m en 6m lank.

Die water krippe het 'n sterk staal raam wat gebou word met square tube en rectangular tube. Die staal word geverf met rooi oksied verf en dan met swart industriële verf.

Die boer het 'n keuse van staal dikte 1,6mm - 2mm of 3mm. Klein kalf water krippe word gebou met 1,6mm of 2mm dik staal.

Die vervoer band (conveyor) is vol dikte wat aan die staal raam vas gebout word.
Flotter klep (float) rame
Steel covers to protect inlet float valves of the livestock water troughs
Die flotter klep (float valves of ball valves) word beskerm deur 'n staal raam soos in die foto, wat afgehaal kan vanaf die water krip deur 2x 10mm boute uit te draai.
Flotter kleppe
(float valves - ball valves)
Inlet float valves livestock water troughs
Ingesluit in die prys is 'n plastiese lae druk flotter klep (float valve) met 'n inlaat pyp van 20mm. Foto links bo.

Ons bied ook die opsie van Sweetwater staal hoë druk float valves met inlaat pype van 20mm of 25mm, asook inlaat pype van 32mm of 40mm. Foto regs bo. Sien prys lys vir prys verskille.

Sommige boere wil graag die flotter kleppe gebruik wat hulle alreeds op die plaas gebruik. Vir hierdie boere trek ons R200 af van die prys, en die boer koop self die flotter kleppe en sit dit self in. Die boer moet ons laat weet hoe lank die flotter klep is, sodat ons die staal raam wat die flotter klep beskerm daar volgens kan bou, asook die deursnee van die inlaat pyp sodat ons die agter plaat en gat die regte grotes kan maak.
Fotos
Bees& kalf water krippe

(kliek op fotos om te vergroot)
Videos
Bees & kalf water krippe
Bees water krippe - 3 en 4 meter lank
Video lengteh = 49 sekondes
Klein kalwers water krippe 4 meter
Video lengte = 68 sekondes
4 meter bees water trog
Video lengte = 43 sekondes
Bees water krip bakke - 3 meter
Video lengte = 72 sekondes


Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions