Boer bokke in die veld staan regop wanneer hulle eet, selfs wanneer hulle binne-in 'n boom is en blare eet. Hierdie voer bakke laat die boer bokke toe om op hul natuurlike manier te eet.
Die trappe waarop die boer bokke met hul voor pote staan, is 114x38 hout planke bo op 'n square tube, geverf met twee lae dek olie.
Die voerbak is 50cm breed en 90cm hoog. Die onder kant van die bene is 1,2 meter breed.
Beskikbaar in lengtes van
2 meter - 2,4 meter - 3 meter
Sien fotos en videos hier onder