Skaap en boerbok water krippe word gebou met 'n baie sterk 32x32 square tube staal raam wat geverf word met rooi oksied en swart industriële verf. Hoeke word 45 grade gesny en aan mekaar gesweis vir ekstra sterkte in om die staal raam waterdig te maak.
Die water krippe vir skape en boer bokke is 30cm of 50cm breed en 30cm hoog, en beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter.