Boerbok voer bakke met mandjies is beskikbaar in lengtes van
2 meter - 2,4 meter - 3 meter
Die lusern mandjies is
700mm breed en 550mm hoog
Die lusern mandjies kan van die voer bakke afgehaal word deur 4x 10mm boute uit te draai.
Staal rame van die voer bakke word gebou met 32x32 square tube, en die mandjies staal rame met 25x25 en 32x32 square tube. Die staal word geverf met rooi oksied verf en dan met swart industriële verf.
Die vervoer band (ply conveyor) is vol dikte wat baie sterk is en vir baie jare gebruik sal word.