Die skaap en boernokl gly (skuif) hekke is baie sterk gebou met dubbel staal rame aan beide kante van die gly hek.
Die gly hekke is gebou om enige plek in die drukgang gebruik te word. Die skuif hek kan in in die oop of toe posisie gesluit word met 'n 10mm staal pen.
Aan beide kante van die gly hek is 4x square tube ogies gesweis, waardeur 10mm staal penne (ingesluit in prys) gesit word om die gly hekke aan die drukgang te koppel.
Dlie gly hekke is 105 cm breed.
90 cm hoog vir skape.
120 cm hoog vir boer bokke.