Beheer van bosluise, vrotpootjie en sweerklou
In areas waar bosluise en waar vrotpooitjie en sweerklou algemeen voorkom, is 'n voetdip van groot waarde vir die boer. Boere laat hulle skape en / of boer bokke gereeld deur die voet dip loop wa, wanneer hulle in die oggend uit gaan veld toe. Dit voorkom vrotpootjie en sweerklou tot 'n groot mate.
Sweerklou wat meestal deur bosluise veroorsaak word, kan verhoed word deur effektiewe bosluis dip middels in die voet dip gange te plaas, en / of die skape en boer bokke gereeld te spuit met die dip spuit tonnels met voet dip bak..
Indien vrot pooitjie voorkom, kan die voet dip met 5% formalien of 10% sinksulfaat gevul word.