Die nek klampe is baie sterk.
Die raam van die nek kop klampe is gebou met 32x32 square tube.
Die ratte is gebou met 5mm dik staal.
Ons sweis 3mm dik expanded metal aan die nek klamp se rame.
Die klampe kan weier gemaak word deur die boute na die buitenste gate te skuif. Sien die rooi sirkel in die foto.
Daar is square tubes aan die nek klamp gesweis, waardeur 10mm staal penne (ingesluit in prys) die nek klamp koppel aan jou drukgang.