Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Spaar geld deur minder voer vermorsing met skaap voerbak met lusern mandjie
Skaap voer bakke
met lusern mandjies


Ander skaap produkte
Prys lys - Skaap produkte
Hierdie is een van ons grootste verkope van skaap voer produkte.

Spaar geld met baie minder voer vermorsing.
Effektiewe manier om lusern vir jou skape te voer.

Die staal raam is baie sterk. Gebou met 32x32 en 25x25 square tube wat geverf word met rooi oksied en swart industriële verf.

Die vervoer band (conveyor) is vol dikte en is sterk genoeg om baie jare lank gebruik te word.

Lusern mandjie kan van die voer bakke afgehaal word, deur 4x 10mm boute uit te draai.

Voer bakke is 50cm breed en 30cm hoog.
Lusern mandjie is 70cm breed en 60cm hoog.

Beskikbaar in lengtes van
2 meter - 2,4 meter - 3 meter.
Fotos van
Skaap voer bakke met mandjies

(kliek op fotos om te vergroot)
Videos van
Skaap voerbak met lusern mandjie
Skaap 3 meter voerbak met lusern mandjie
Video lengte = 41 sekondes
Skaap voerbak trog met mandjie
Video lengte = 20 sekondes
Skaap voer krip met lusern mandjie
Video lengte = 38 sekondes
3 meter skaap voerbak met mandjie
Video lengte: 39 sekondes
Skaap & boerbok voerbak met mandjie
Video lengte = 1 minuut 20 sekondes


Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions