Lewende hawe en wild toerusting - piekniek tafels - sekuriteit hekke en diefwering
Skaap voer bakke gebou met staal raam en conveyor
Ons bou 'n verskeidenheid skaap en lam voer bakke wat baie sterk is.

Aandag word gegee aan die kleiner besonderhede sodat ons die beste kwaliteit voer bakke vir boere kan gee, wat koste effektief is en ook goed lyk op die boer se plaas.

Skaap en lam voer bakke word gebou met 'n sterk staal raam (32x32 square tube), wat geverf word met rooi oksied en swart industriële verf. Ons gebruik vol dikte vervoerband (conveyor) wat aan die staal raam vas gebout word.

Vervoer band (conveyor)
Vol dikte ply conveyor wat gebruik word vir voer bakke

Ons gebruik net vol dikte ply vervoer band, wat baie sterk is. Ons gebruik nie vervoer band wat dunner gesny is nie.

Ons boor 7mm gate deur die staal raam en vervoer band. Die vervoerband word aan die staal raam vas gebout met 7mm boute, 20mm washers en moere. Boute en moere word aan mekaar gesweis sodat dit nie sal los kom nie.

Skaap voer bakke 500mm breed
Skaap voer bakke 50cm breed en 30cm hoog

Breedte: 500mm  (50cm)
Hoogte:  300mm  (30cm)

Sterk 32x32 square tube staal raam
Vol dikte ply vervoerband (conveyor)

Beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 metes - 4 meter - 6 meter

Sien fotos en videos hier onder

Skaap voer bakke 300mm breed
Skaap voer bakke 30cm breed en 30cm hoog

Breedte: 300mm  (30cm)
Hoogte:  300mm  (30cm)

Sterk 32x32 square tube staal raam
Vol dikte ply vervoerband (conveyor)

Beskikbaar in lengtes van
2,4 meter - 3 meter - 4 meter - 6 meter

Sien fotos en videos hier onder

Skaap voer bakke met dakke
Skaap voer bakke met dakke om reën uit te hou

Voerbak breedte:   500mm  (50cm)
Voerbak hoogte:    300mm  (30cm)

Sterk 32x32 square tube staal raam
Vol dikte ply vervoerband (conveyor)

Dak kan van die voerbak afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.

Dak is 1,2 meter breed en 1 meter langer as die voerbak.

Beskikbaar in lengtes van
2,4 meter en 3 meter

Informasie, fotos en videos:
Skaap voer bakke met dakke

Skaap voer bakke
met lusern mandjies
Skaap voerbak met lusern voerder mandjies

Spaar geld met minder voer vermorsing.
Voer bakke met lusern mandjies het tot 70% minder voer vermorsing.

Voerbak breedte: 500mm  (50cm)
Voerbak hoogte:  300mm  (30cm)

Sterk 32x32 square tube staal raam
Vol dikte ply conveyor

Mandjie kan van voerbak afgehaal word deur 8x 10mm boute uit te draai.

Beskikbaar in lengtes van:
2 meter  -  2,4 meter  -  3 meter

Informasie, fotos en videos
Skaap voer bakke met lusern mandjies

Lam voer bakke
Skaap voer bakke met raam vir lammers

Voerbak breedte: 300mm  (30cm)
Voerbak hoogte:  300mm  (30cm)

Staal raam bo op die voerbak maak oop en toe soos 'n deksel, om maklik voer in te gooi of die voerbak skoon te maak.

Raam kan van voerbak afgehaal word deur 2x 10mm boute uit te draai.

Beskikbaar in lengtes van
1,5m - 2m - 2,4m - 3 meter

Sien fotos en videos hier onder

Sout lek staanders
Staanders vir sout lek blokke

Sout lek staanders werk baie goed, en gee maksimum gebruik van sout lek en ander lek blokke wat gebruik word.

Staanders is 430x430 en 150 high. Onder aan die bene is 10cm ronde ysters wat in die grond in geslaan word.

Sout lek staanders is ook beskikbaar met ekstra raam, wat verhoed dat die skape die lek blokke van die staanders af stamp.

Informasie, fotos en videos
Sout lek staanders
Fotos van
Skaap voer bakke

(kliek op fotos om te vergroot)
Videos van
Skaap voer bakke
Skaap voer bakke en water krippe
Video lengte = 31 sekondes
Voer bakke vir skaap lammers
Video lengte = 47 sekondes
Ons bou skaap voer bakke
Video lengte = 28 sekondes
Hoeons voer bakke bou
Video lengte = 1 minuut 28 sekondes
Skaap voer bakke en water krippe
Video lengte = 1 minuut 16 sekondes
Video vanaf kliënt - Skaap voer bakke
Video lengte = 34 sekondes
Skaap lammers voerbak
Video lengte = 62 sekondes
Skaap voerbak met lusern mandjie
Video lengte = 41 sekondes
Skaap voerbak met mandjies
Video lengte = 38 sekondes
Skaap voerbak met mandjie
Video lengte = 20 sekondes


Volg Affordable Solutions op Facebook
Volg Affordable Solutions op YouTube
Volg Affordable Solutions WhatsApp groep

© Copyright 2026 Affordable Solutions